Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hennie's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 840 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hennie's House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat ideaal geleë is in die veilige Point Village in Mosselbaai. Point Village is naby die sakekern van Mosselbaai geleë en is ook stapafstand van verskeie restaurante en strande af.

Die boonste deel van die dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort en bad het. DStv, braaigeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Op die onderste verdieping van die huis beskik die vloer oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort en bad. DStv en braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Hennie's House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hennie's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTC4hdXnoVwokd8hFMbkRiRU2t9ZEDKoYYYGDDQXmGOeKCk2Fn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 13 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.181821526936 22.156430482864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang