Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henry's House on Sea

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Dis sowat 2 km van die hoofstrand af, maar dit was nie 'n probleem nie. Ons het baie lekker gebly en kan dit beslis aanbeveel. Die tannie en oom is baie behulpsaam as jy iets nodig het, en die plek was baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlike kuiertjie gewees. Gasvrou was ongelooflik. Vriendelik, professioneel en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Henry's House on Sea
Lekker om van ou te hoor. Baie dankie Hilda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d41e4f7be38f45cfd55076738155243aba84f3d1eda9ecb9b4f5055b675b5268e4af8823371001528187071a06a1d23688d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 872 Canterbury Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.5881259 30.5609335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang