Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henry's House on Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Henry's House on Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charlene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Ons het baie lekker gebly. Dis sowat 2 km van die hoofstrand af, maar dit was nie 'n probleem nie. Ons het baie lekker gebly en kan dit beslis aanbeveel. Die tannie en oom is baie behulpsaam as jy iets nodig het, en die plek was baie mooi en netjies.

Adam S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S

Heerlike kuiertjie gewees.

Gasvrou was ongelooflik. Vriendelik, professioneel en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan tuisgaan.

Hilda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Good.

See stars.

Henry's House on Sea se terugvoer

Lekker om van ou te hoor. Baie dankie Hilda.

Henry's House on Sea
Ilse T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse T

Lekker rustig.

Plek se trappe en stoep was onder restorasie, kontrakreur en eienaar in eenheid gewerk terwyl ons in die bed was met 'n kamerdeur wat nie eers op knip kan gaan nie, dit baie ongemaklik gemaak.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d41e4f7be38f45cfd55076738155243aba84f3d1eda9ecb9b4f5055b675b5268e4af8823371001528187071a06a1d23688d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 872 Canterbury Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.5881259 30.5609335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang