Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henry's House on Sea

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Henry's House on Sea is in Wood Grange, Hibberdene, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike stoele asook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, daar is 'n Oopsig-dekodeerder, maar dit kan deur gaste se eie DStv vervang word. Met ander woorde, gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring om van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Die eenheid lei na 'n groot dek met 'n tuinstel en spog met pragtige see-uitsigte.

Die swembad word onderhou vir gaste se gerief en daar is ook sitplek, asook sonstoele by die swembad.

Braaigeriewe met 'n sitarea is beskikbaar waar gaste kan ontspan.

Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel wat met 'n afstandbeheerder werk en daar is 'n privaat ingang wat na die verblyf lei. Dit het ook 'n moderne alarmstelsel met 'n gewapende reaksie vir ekstra sekuriteit.

Daar is veiligheidshekke tussen die parkeerplekke en die eenhede, sodat kinders nie by die motors kan speel nie.

Die Hibberdene-strand is 'n erkende Blouvlagstrand, maar die verblyf is ook naby baie ander kleiner strande. Die huis is naby die nodige winkelsentrums vir alledaagse benodigdhede sowel as die plaaslike kroeg en braai, wegneemete-franchise, waterglybaan, mini-gholfbaan, en vele ander besienswaardighede soos Oribi-kloof, Dinosouruspark, ponieritte en Butterfly World .

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Henry's House on Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d41e4f7be38f45cfd55076738155243aba84f3d1eda9ecb9b4f5055b675b5268e4af8823371001528187071a06a1d23688d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 872 Canterbury Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.58813859935 30.56087985582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang