Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herambi Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Koot S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die plek was veilig en ons kon heerlik uitrus. Ons het dit geniet om in hierdie smaakvol gemeubileerde gastehuis te oornag. Baie stil en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic. We had a wonderful stay in a beautiful period restored house. The staff were lovely and friendly. I would recommend that if you have the time, you should partake in the breakfast and dinner - real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste gastehuis in Laingsburg. Dit is ons 2e verblyf by Hermabi. Ons sal nerens anders bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig en stil. N Baie rustige area en netjiese plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was gesellig en snoesig. Baie lekker warm geslaap. Heerlik! Die kamer is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastiese ondervinding! Dit was netjies, veilig en rustig. Dit was 'n heerlike ervaring! Die huis is pragtig, netjies en skoon. Persoon by ontvangs was ongelooflik vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie plek om te oornag. Baie lekker gebly, geen haakplekke, goeie ontvangsdame, verduidelik alles baie goed. Als wat jy benodig is daar. Goed toegeruste kamer, baie netjies en skoon, stil en 'n lekker bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie vriendelik, baie goeie diens. Baie lekker gebly! Behulpsaam hi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayson O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Provided all I needed for an overnight stay while travelling for work. Beautiful house and a comfortable bed but the bathroom was very cramped, and the shower was not the best. There was a desk in my room to work at, which I appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frits V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beste geheim van Laingsburg! Ons verblyf was fantasties! Pragtige ou huis wat keurig en gerieflik ingerig is, vriendelike diens! Gemaklik naby die N1 geleë, maar doodstil en rustig. Die gasvrou het vir ons aandete gemaak wat ek ook sterk aanbeveel. Definitief die plek om oor te bly op reis deur Laingsburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 298

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMjdmZTlmLWM4NWQtNGMyMS1hNWZhLWIyYzAyNGE3YTNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 14 Willem Destroo Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.194125053567 20.858609080242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang