Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herambi Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Kristen K
1 nag
5.0
Des 2024

Enjoyed our stay. Beautiful rooms. Very clean and neat. DStv is provided and WiFi, which is very convenient. Our one room had Netflix. Enjoyed the braai facilities as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Professional. Jip, baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker oornag by Herambi Gastehuis. Alles was skoon en netjies en almal was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfekte stil oornag plek. Alles reg, skoon en op sy plek. Vriendelike ontvangs en nagwag vir na ure inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Karoo-gasvryheid, met persoonlike aandag. Goed-toegeruste, ruim kamer in ou karaktervolle Victoriaanse huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Easily accessible. Clean and neat. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koot S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die plek was veilig en ons kon heerlik uitrus. Ons het dit geniet om in hierdie smaakvol gemeubileerde gastehuis te oornag. Baie stil en rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic. We had a wonderful stay in a beautiful period restored house. The staff were lovely and friendly. I would recommend that if you have the time, you should partake in the breakfast and dinner - real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste gastehuis in Laingsburg. Dit is ons 2e verblyf by Hermabi. Ons sal nerens anders bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig en stil. N Baie rustige area en netjiese plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 309

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcb2c84ec494288b52e551c91806ddaca2b909909a786284e0ca8fd193b2aef4f20841445b91513426932e2bf74ec27aa504?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 14 Willem Destroo Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.194125053567 20.858609080242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang