Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herambi Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Herambi Guest House is 'n huis in Victoriaanse styl wat in 1890 gebou is met pragtige plafonne en houtvloere. Deesdae is dit 'n lieflike gastehuis in Laingsburg, die perfekte stopplek op die N1 in die hartjie van die Groot-Karoo.

Herambi Guest House bied 5 unieke en suite-slaapkamers. Al die kamers is toegerus met TV's met DStv, handdoeke, yskaste, mikrogolwe en koffiemaakgeriewe. Die kamers is nie-rook en kinderbeddens is op versoek beskikbaar.

Gaste kan op die veranda ontspan met 'n drankie terwyl hulle die son sien ondergaan of eenvoudig die uitsig waardeer. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en word in die eetkamer voorgesit. Die gastehuis het braaigeriewe vir gaste se gebruik. Gaste kan ook tyd in die gemaklike, gemeubileerde sitarea met satelliet TV deurbring. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir sakereisigers en stryk- en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit tennis en wild- en voëlkyk in.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Koot S
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was veilig en ons kon heerlik uitrus. Ons het dit geniet om in hierdie smaakvol gemeubileerde gastehuis te oornag. Baie stil en rustig gewees...
Sien meer
Aug 2024
Jenny M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a wonderful stay in a beautiful period restored house. The staff were lovely and friendly. I would recommend that if ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Hentie V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis in Laingsburg. Dit is ons 2e verblyf by Hermabi. Ons sal nerens anders bly nie!
Aug 2024
Zandra V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en stil. N Baie rustige area en netjiese plekke.
Aug 2024
Sanet N
Saam met lewensmaat
5.0
Was gesellig en snoesig. Baie lekker warm geslaap. Heerlik! Die kamer is pragtig!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 298

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herambi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMjdmZTlmLWM4NWQtNGMyMS1hNWZhLWIyYzAyNGE3YTNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 14 Willem Destroo Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.194125053567 20.858609080242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang