Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herambi Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Herambi Guest House is 'n Victoriaanse stylhuis wat in 1890 gebou is met pragtige plafonne en houtvloere. Vandag 'n lieflike gastehuis geleë in Laingsburg, die perfekte stop op die N1 in die hartjie van die Groot Karoo.

Herambi Guest House bied 5 uniek versierde en suite-slaapkamers. Almal toegerus met TV's met DStv, handdoeke, yskaste, mikrogolwe en koffiemaakgeriewe. Die kamers is nie-rook en bababedjies is op versoek beskikbaar.

Gaste kan op die stoep met 'n drankie ontspan terwyl hulle kyk hoe die son sak of bloot die uitsig geniet. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en sal in die eetkamer bedien word. Die gastehuis het 'n buitebraai-area wat gaste mag gebruik. Gaste kan ook tyd spandeer in die gerieflike, gemeubileerde sitarea met 'n satelliet-TV. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir sakereisigers en stryk- en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit tennis, voetslaan, wild- en voëlkyk in.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 174 resensies vir Herambi Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 298

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herambi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Destroo-straat 14, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMjdmZTlmLWM4NWQtNGMyMS1hNWZhLWIyYzAyNGE3YTNjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 14 Willem Destroo Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.194125053567 20.858609080242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang