Herb Garden Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 459
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jenny P - Sep 2024
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Magdel S - Sep 2024
Algehele gradering
Soos altyd welkom en veilig gevoel.
Hannie B - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en bekostigbaar.
Aletta B - Jun 2024
Algehele gradering
Huislik. Skoon. Hoenders, honde en tuin baie oulik.
Braam M - Jun 2024
Algehele gradering
Troeteldier vriendelik as jy vooraf reel.
Piet F - Jun 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid.
Helena T - Mei 2024
Algehele gradering
Kom ervaar Karoo gasvryheid.
Hanlie F - Mei 2024
Algehele gradering
We will be back!
Hannetjie P - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap.
John M - Apr 2024
Algehele gradering
Convenient, everything we needed was there.
Leslie W - Apr 2024
Algehele gradering
Well worth it.
Stephanie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was so lekker om nie oor verblyf en ons honde te bekommer nie.
Ronel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Marais D - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Tanya L - Mrt 2024
Algehele gradering
Als wat mens nodig het om te oornag!
Snowy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelike diens.
Ronel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig. Rustig. Skoon.
Lizette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike, rustige plekkie.
Simon P - Mrt 2024
Algehele gradering
Bo laken was great. Duvet te warm in die somer.
Martin B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en ons is vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.
Jurgens V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Jacqueline G - Feb 2024
Algehele gradering
Die kuier was rustig, baie mooi kamer toegerus met alles en nog meer!
Martin B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike onvangs gehad. Die kamer is baie netjies asook die hele perseel.
Robyn A - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic service and clean.
Madelein B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, naby alles. Baie behulpsaam.
Dalene M - Jan 2024
Algehele gradering
Ons bly altyd lekker en sal weer daar bly.
Wandi V - Jan 2024
Algehele gradering
Was heerlik - ons het die mooi tuin so geniet!
Lindi W - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het alles in ons gesinskamer gehad wat ons nodig gehad het. Dankie André!
Kevin S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Shannon-leigh O - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Magdel S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik. Hulle sal ons jaarliks sien oppad Kasp toe.
Mariette D - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nicolene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Was rustig.
Pieter En Etheresia U - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Jurriaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Bakgat.
Nita M - Jul 2024
Algehele gradering
Goed.
Marais D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike rusplek!
Elizabeth M - Feb 2024
Algehele gradering
Refreshing.
Kotie K - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf.
Nicolene V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Yolandi V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker plek om te oornag voor jy verder ry.
Salome V - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Hanri L - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het. Is vriendelik ontvang en vinnig gehelp. Dankie.
Christo P - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig skoon en netjies, veilig.
Roelf D - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Ashley S - Apr 2024
Algehele gradering
Ok.
Henriëtte B - Mrt 2024
Algehele gradering
My honde was goed geakkommodeer. Baie dankie.
Pieter D - Jul 2024
Algehele gradering
Iw3 f iiu3g2t.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Freddie S - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Mariane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Adequate.
Leon F - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld vir 'n familie of groep mense.
Riaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Needs work.
Johlize J - Mei 2024
Algehele gradering
Not value for money, disappointing .
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kerusha - Jan 2024
Algehele gradering
Extremely disappointed.
Ronel R - Des 2023
Algehele gradering
Lekke oornag!
Tessa D - Des 2023
Algehele gradering
Great stop over!
James J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Riet V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en ruim. Lieflik.
Claudia U - Des 2023
Algehele gradering
Great stop over!
Martie L - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Magda K - Okt 2023
Algehele gradering
Tuin dubbelkamer is ideaal vir oornagverblyf.
Annette G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was kort maar perfek.
Hesmarie V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met als wat jy nodig het!
Cicil V - Jul 2023
Algehele gradering
Was wonderlik.
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
'n Baie oulike oornagstop.
Cas P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en aangename oorstop halfpad tussen die Kaap en Gauteng.
Alett V - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig!
Elzaan G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Ilze P - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was amazing.
George R - Apr 2023
Algehele gradering
We over night with dogs.
Hannes D - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elsje P - Apr 2023
Algehele gradering
Na die Oppiwater kunstefees.
Juliana O - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie en netjies.
Annalize B - Apr 2023
Algehele gradering
Vinnig en maklik om in te klok.
Eddie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en goeie diens.
Jenny P - Mrt 2023
Algehele gradering
Was heerlik ontspannend.
Elzabe H - Jan 2023
Algehele gradering
Vinnige, vriendelike oornag.
Hester K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang, veilige parkeerplek en my kamer was skoon en netjies en gerieflik ingerig.
Gert R - Jan 2023
Algehele gradering
My seun het oorgeslaap en het die opset skoon, netjies en veilig gevind. Baie dankie.
Nelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Net 1 aand oor geslaap. Baie netjies.
André S - Jan 2023
Algehele gradering
Oulike veilige, skoon verblyf.
Wouter W - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap.
Hendrik C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap in 'n koel en nat Colesberg.
Maritza C - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik met lekker swembad.
Berna M - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag-akkommodasie.
Linda D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie halfpadstop van Johannesburg na Kaap.
Clara E D - Jun 2023
Algehele gradering
Vreeslike slegte weer by aankoms, warm ontvangs.
Sandra V - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, dark and cool!
Vernon H - Feb 2023
Algehele gradering
Die fasiliteit is netjies en mooi ingerig.
Lees meerPhia K - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry en perfekte ligging.
Anna D - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Gawe mense, baie behulpsaam.
Hendrik O - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Carla M - Jan 2023
Algehele gradering
A lovely, clean guesthouse. Perfect for an overnight stay.
Marga P - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik gerus.
Danielle D - Des 2023
Algehele gradering
Vinnige, oornag bestemming.
Annamarie G - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap dankie.
Eben V - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf, met alles wat jy nodig het vir oorslaap na 'n ver reis.
Hanneri B - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Christa J - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Ian & Analda D - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable stay - we needed a place to stay overnight while travelling.
Huntley H - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Janet O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie georganiseerd. Kamers baie skoon.
Lees meerVernon H - Jan 2023
Algehele gradering
Is gasvry ontvang deur Mynhardt. Die kamer is ruim en die lugreëling was beslis 'n bonus.
Debbie S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n goeie stop.
Charlene W - Sep 2023
Algehele gradering
Goed vir 'n vinnige oorslaap.
Chris V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, gemaklik, goeie fasiliteite, wifi, vriendelik.
Wouter W - Jul 2023
Algehele gradering
Ek geniet dit om by Herb Garden te bly.
Marvin S - Mei 2023
Algehele gradering
Electric blankets was a bonus in the cold.
Carla N - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike en veilige oornagplek!
Deidre T - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely and clean.
Katharine F - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly service.
Liesel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Thinus V - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornag gastehuis.
Merwida D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Karlheinz V - Apr 2023
Algehele gradering
Good overnight stay.
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Geen probleme, stil en vriendelik.
Lynnette G - Des 2023
Algehele gradering
Friendly staff, clean, neat & tidy, perfect stop over on your long journey.
Jeanette H - Sep 2023
Algehele gradering
Just 1 night, arrived during loadshedding, everything dark.
Lees meerRichard B - Jul 2023
Algehele gradering
Kuier/oorslaap was gerieflik en netjies.
Melissa L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Jan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Billike pryse.
Johan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Het net kortliks oornag.
Jackie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Barend C - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese eenheid.
Monica S - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang en is tuis laat voel.
Amanda L - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Martin W - Jan 2023
Algehele gradering
Word altyd goed ontvang en 2-been kinders is welkom.
Jennifer T - Des 2023
Algehele gradering
Dit was okay, ek het beter verwag.
Silvia H - Sep 2023
Algehele gradering
Vir oorslaap, perfek.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Hennie L - Jan 2023
Algehele gradering
Ok. Die kamer was skoon en bed en linne baie goed.
Bronwyn M - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean. Suitable for an overnight stop.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Nick B - Des 2023
Algehele gradering
Will not return.
Ingrid H - Des 2022
Algehele gradering
Overnight stay provided good rest for the remainder of the journey. Friendly, clean, accessible.
Carl-james V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly.
Louis J - Des 2022
Algehele gradering
Bestuurder baie behulpsaam.
Elsje P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Madeleine A - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n oorslaap.
Ina K - Des 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Maritza C - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike afsaal hoekie na lang dag van reis.
Bernice M - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon, gemaklike oornagverblyf.
Christine N - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik, netjies!
Sulandy R - Des 2022
Algehele gradering
Veilige en gemaklike slaapplek.
Michelle H - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plek, mooi tuine, lekker swembad.
Claudia U - Des 2022
Algehele gradering
Overnight stop.
Herb Garden Guest House se terugvoer
Thank you Claudia. It is a pleasure hosting you and your fur babies.
Beverley B - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir oorslaap.
Bev S - Sep 2022
Algehele gradering
Good place to stopover.
Elroy J - Sep 2022
Algehele gradering
Certainly a place I would highly recommend.
Paul J - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, bestuur baie aangenaam, netheid is tops.
Elsje H - Aug 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Jacques J - Jul 2022
Algehele gradering
Maklik, eenvoudig, gerieflik!
Anje H - Jul 2022
Algehele gradering
Value for money.
Pieter M - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Barbara V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik ingerig.
Lorraine B - Jun 2022
Algehele gradering
Hulle is goed voorberei vir die koue, kan dalk net nog 'n kersie uitpak vir beurtkrag.
Ashley W - Jun 2022
Algehele gradering
Op pad vanaf Gauteng na Oos-Kaap. Bly gereeld daar - altyd goed.
Ronnie V - Mei 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Eckardt M - Mei 2022
Algehele gradering
Genoeg plek vir ons honde.
Stephanie L - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende om te oornag.
Martie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Cornel R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, netjies.
Lukas P - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lindy M - Feb 2022
Algehele gradering
Very satisfied.
Jamy C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Alta S - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Laurika O - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelike diens, baie netjies kamer.
Juan-mari M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Barend V - Feb 2022
Algehele gradering
Puik.
Sheila H - Feb 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Petro M - Jan 2022
Algehele gradering
Na 'n lang, warm dag op die pad was dit verseker die beste plek om te wees. Van die lugversorger tot die heerlike matras en kwaliteit beddegoed het ons so bederf gevoel. Die stilte was ook 'n wonderlike pluspunt.
Wouter W - Jan 2022
Algehele gradering
Ek het lekke hier oorgeslaap op pad terug van die Kaap.
Willie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamer met alles wat ’n mens benodig vir ’n oornag.
Linda L - Des 2022
Algehele gradering
Bestuurder het ten spyte van kort kennisgewing van laat inboek tyd, ons gewillig en vriendelik ontvang.
Pieter V - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Susan S - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag-slaap vir 'n gesin, het die geriewe baie geniet. Kamer was skoon en netjies.
Magdel S - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik sentraal op pad Kaap toe en lekker warm geslaap, was die bonus.
Charles O - Des 2022
Algehele gradering
Lekker warm water en rustig gewees, net wat ons nodig gehad het.
Marcina K - Okt 2022
Algehele gradering
It was the perfect end to our honeymoon.
Judith T - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent!!!
Ronel N - Feb 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf, gerieflik.
Raymond L - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome for night stay over.
Nonhlanhla M - Jan 2022
Algehele gradering
Great reception, warm welcome and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende ontvangs, hartlike verwelkoming en skoon.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Callie M - Des 2022
Algehele gradering
Die Herb Garden tiek al die boksies vir 'n ideale oorslaap van Pretoria na Stellenbosch.
Lees meerBelinda B - Des 2022
Algehele gradering
Very happy with our stay there.
Philip D S V - Des 2022
Algehele gradering
Eienaar het ons vriendelik en behulpsaam ontvang.
Alex D - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en stil.
Pedro R - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige kuier in mooi gastehuis.
Lees meerRoger R - Des 2022
Algehele gradering
A comfortable one-night stay.
Anthony C - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly and clean and efficient.
Ingrid L - Des 2022
Algehele gradering
Good location, friendly staff.
Heilie J - Des 2022
Algehele gradering
Plek was funksioneel en netjies.
Danielle F - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag.
Bridget S - Des 2022
Algehele gradering
An ideal overnight stay after a long drive.
Gretha D - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese gastehuis met als wat nodig is. Goeie waarde vir geld.
Kotie V - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag-akkommodasie.
Johan J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename oornagkuier.
Tiaan V - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly reception, good atmosphere.
Retha H - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik geleë en goed ingerig vir oorblyplek.
Mercia U - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely for an overnight stay.
Belinda J - Jan 2022
Algehele gradering
A good stop over.
Lorraine B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Robert P - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek vir oornag en 'n goeie nagrus.
Edihan J - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese kamers en skoon badkamers.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Fd M - Mrt 2022
Algehele gradering
Geen probleme gehad.
Ann W - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable but with an air of neglect.
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Reinet V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gerus en dis een van die stiller areas.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Lawrence R - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en die rustigheid was welkom na die lang rit.
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice and comfortable.
Ben V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs maar die kamer is pateties.
Elana P - Des 2022
Algehele gradering
Skokkend!
Lees meerNicole S - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en gemaklike verblyf.
Christél V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en behulpsaam.
Nicolien V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rusplek, op pad Kaap toe.
Sulandy R - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gastehuis.
Amanda D - Des 2021
Algehele gradering
Friendliness, helpfulness.
Angus O - Des 2021
Algehele gradering
Spacious, comfortable, pleasant staff.
Marozaan M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Jacqueline R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en oulike plekkie.
Stephan D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie oulik, goeie diens.
Chantelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Way better than I had expected!
Winston V - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Jan V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike veilige akkommodasie.
Kent L - Okt 2021
Algehele gradering
Stayed over for one night, best rest I've had in a long time.
Adam B - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en gasvry.
John L - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable, convenient and spotlessly clean.
Lizette L - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, pragtige skoon kamers.
Mariaan D - Aug 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Kaap tot Durban.
Janke S - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Louis M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Michelle S - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer, skoon en modern. Uitstekende ontbyt gehad.
Gary B - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable room.
Jacques D - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker groot en warm kamer.
Fiona K - Mei 2021
Algehele gradering
Really lovely and cozy.
Martin G - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, waarde vir geld.
Wilmi L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie oornagplek!
Cecelia G - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Annika S - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename oornagplek.
Tilla K - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker oornagslaapplek.
Hannie B - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Johann S - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam op tweede besoek. Eerste besoek sonder krag en geen vorm van lig verskaf. Gelukkig het ons self gehad.
Zelna G - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Tania S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Skoon en netjies.
Amelia S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Johan Gerhard N - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Tom C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Christine W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Leclue R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie bedagsaam.
Radiya M - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful stay at Herb Garden Guest House.
Helena Stuart S - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Melanie E - Des 2021
Algehele gradering
Ons het alles gehad wat ons nodig het vir een aand se slaap op pad Kaap toe.
Francois B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oornag op pad George toe.
Nicole C - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik.
Asemrowende plek en personeel was baie hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Stephanie L - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Barend H - Sep 2021
Algehele gradering
Redelik goed, sal beter soek.
Jan D - Jun 2021
Algehele gradering
Was netjies en baie goeie waarde vir die geld betaal.
Dalene M - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Koos O - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sunet F - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Alex L - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Hennie H - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Ed T - Okt 2021
Algehele gradering
Value for money, convenient braai area, friendly service and safe environment.
Lisetta J - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was gerieflik en skoon.
Milan D - Jul 2021
Algehele gradering
Was aangenaam, geen klagtes.
Fiona K - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Ronelle T - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Nicolette’s R - Des 2021
Algehele gradering
Excellent for a family stopover in Colesberg.
Clement B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was regtig waarde vir jou geld.
Jacolien D - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
Gert T - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagbestemming op pad Kaap toe.
Kara D - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon - goeie oornag.
Luzelle P - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike kamers, skoon en netjiese huis.
Reinet V - Aug 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike verblyf, sal weer daar oorbly.
Andre K - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en baie gemaklik.
Madelein J - Des 2021
Algehele gradering
Goed vir 'n vinnige oorstop. Toegerus met die basiese items.
Chrisma B - Mrt 2021
Algehele gradering
Disappointed.
Zantel W - Des 2021
Algehele gradering
Adequate for a night's stay.
Theodorus K - Jan 2021
Algehele gradering
Not good
Patrita V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en ruim eenhede.
Tanya B - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en gesellig. Perfekte oornagplek op die lang pad af Kaap toe.
Johann D - Des 2020
Algehele gradering
Wat ons nodig gehad het.
Leendert M - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf.
Ashley W - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, voel dadelik welkom en tuis. Mooi en skoon kamer met 'n lekker stewige bed. Baie ruimte vir ons hond en absoluut veilig.
Riana L - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie ligging netjies en skoon.
Monette H - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustige oornag.
Alma D - Jan 2020
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel!
Corne V - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en veilig.
Una V - Des 2020
Algehele gradering
Net wat mens nodig gehad het!
Daneka V - Nov 2020
Algehele gradering
What a lovely over night stop - would consider it again.
Ernie S - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Barbara B - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely! Would just have preferred a room with 2 windows.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig! Sou net 'n kamer met 2 vensters verkies het.
Die gasheer was baie behulpsaam en selfs besorg toe ons na die restaurant stap en in 'n reënstorm vasgevang is. Hy't gebel om ons te kom haal. Regtig lekker oorgebly, sou net 'n kamer met 2 vensters verkies het vir 'n briesie, want ons hou nie van lugversorgers nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannes G - Des 2020
Algehele gradering
Die ontvangs was goed.
Leandri B - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig!
Wouter W - Jan 2020
Algehele gradering
Lekke georganiseerd.
Adele G - Jan 2020
Algehele gradering
Swembad en alle basiese benodigdhede.
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Regtig aangenaam. Dit sal my ankerverblyf bly.
Walter E - Jan 2020
Algehele gradering
Doeltreffende oornagslaapplek.
Hanri C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en perfek vir oorbly met troeteldiere.
Dawie D - Jan 2020
Algehele gradering
Goed geleë, lekker gerus op die terugtog na Gauteng.
Estelle L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en veilig.
Christel V - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik. Baie dankie!
Caroline K - Des 2020
Algehele gradering
Sufficient for 1 night's stay.
Trish B - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant and friendly reception and service.
Tina D - Okt 2020
Algehele gradering
Not impressed after midnight.
Lees meerMenitsa D - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, rustig, vriendelike diens.
Endriette N - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklike kamers.
Marie-louise R - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en familie-vriendelik!
Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en nog.
Lizel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, baie spasie en vriendelike diens.
Justin E - Apr 2019
Algehele gradering
Cozy place that I will definitely recommend to friends.
Ilone H - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, huislik en vriendelik.
Daleen G - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflike en netjiese oornagverblyf.
Coleen D - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en net wat moeë reisigers nodig het.
Reinette E - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker oornag in 'n skoon, netjiese plekkie.
Renee P - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplek as jy Kaap toe ry of net die mooi dorp wil besoek.
Linda L - Des 2019
Algehele gradering
Skoon netjiese verblyf.
Marissa J - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en goed geleë.
Ashley W - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid.
Lees meerMichael G - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Wouter W - Jan 2019
Algehele gradering
Ons sal weer hier bespreek.
Erika D - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Mark D - Des 2019
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Lees meerAndries W - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker.
Douw V - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Sophia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Het nodige vir oornag.
Deon J - Des 2019
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Rene R - Des 2019
Algehele gradering
Not a pleasant stay, very dated, bed very uncomfortable and noisy, very bad damp smell when we entered the room. Quite noisy with kids running and jumping in the adjoining room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie aangenaam nie, baie oud, bed baie ongemaklik en raserig, baie slegte klam reuk toe ons die kamer binnekom. Nogal lawaaierig met kinders wat in die aangrensende kamer hardloop en spring.
Sal beslis nie weer hierdie gastehuis bespreek nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henriette K - Des 2019
Algehele gradering
Wat jy sien is nie wat jy kry nie.
Santefielie K - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs - lekker oorgeslaap.
Karel S - Des 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie, ligging and area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.
Herb Garden Guest House se terugvoer
Baie dankie, sien gou weer.
Jansie P - Des 2018
Algehele gradering
Uitstaande.
Christelle K - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike mense.
Liza B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer!
Sonja V - Des 2018
Algehele gradering
Luuks tog gemaklik!
Herb Garden Guest House se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle te kon akkomodeer, baie dankie dat julle Herb Garden gekies het.
Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar met alles wat mooi is.
Groete,
Herb Garden Personeel
Elsje D - Des 2018
Algehele gradering
Puik diere-vriendelike akkommodasie.
Lees meerRocco K - Nov 2018
Algehele gradering
Professioneel en baie mooi en toegeruste fasiliteite.
Andre Van Der Merwe V - Aug 2018
Algehele gradering
Bair lekker en skoon.
Frans M - Jun 2018
Algehele gradering
Great.
Liesel B - Apr 2018
Algehele gradering
Perfek gelëe. Baie veilig gevoel.
Johannes P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense.
Wilna K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en het aan ons behoeftes voldoen.
Marli H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflik en netjies.
Wikus L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies plek. Uitsetekende diens.
Susan M - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik diens en heerlike ontspanne atmosfeer.
Makkie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Die perfekte plekkie vir oornag.
Keith A - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Esmarie M - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Maartin F - Des 2018
Algehele gradering
Puik verblyf.
Ashley W - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal beslis weer daar wil oornag.
Eldee K - Des 2018
Algehele gradering
Ek was beïndruk deur die feit dat hulle vooraf kontak gemaak het en uitgevind het oor die samestelling van ons gesin (kinders 2 studente) en ons akkommodasie aangepas het na 2 aangrensende aparte kamers. Baie vriendelik ontvang!
Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens met baie gemaklike kamer.
Fred L - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het vier keer hier oorgebly om die lang reis te onderbreek en dit het aan ons verseistes voldoen.
Jacqueline S - Des 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies.
Bianca S - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was gerieflik, netjies en skoon.
Johannes P - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense.
Dewald H - Des 2018
Algehele gradering
Mooi skoon. Maklik om te vind. Air-con.
Tanya B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en cozy verblyf.
Anne V - Mei 2018
Algehele gradering
A pleasant experience I will repeat any time in the future!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Johan L - Apr 2018
Algehele gradering
Goed genoeg vir 'n oorslaap op pad Wes-Kaap toe.
Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Te duur vir wat jy kry.
Johnny K - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Elsabe S - Des 2018
Algehele gradering
Voldoende vir 'n oornag! Baie ruimte!
Klaas C - Mei 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld. Sal nie weer daar bly nie.
Heather W - Mrt 2018
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurstellend.
Teleurgestel. Toe ons daar aangekom het vra hulle vir ons het julle betaal? Ons het nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie en toe ons gekla het sê hulle vir ons die kamer word oorgedoen. Hoekom het hulle dit nie vir ons gesê voor ons die bespreking gemaak het of toe ons aangekom het nie? Die kamer en beddegoed was vuil. Daar is 'n gordyn tussen die beddens en die badkamerarea. Die toilet het nie ordentlik gewerk nie en die stort se pyp was gebreek. Hulle het vir ons gesê dit word oorgedoen. Hoekom het hulle dit nie voor die bespreking vir ons gesê of toe ons daar aangekom het nie?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Logan N - Des 2017
Algehele gradering
We were accommodated very well!
Zelda S - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties vir 'n oorslaapplek gewees.
Karolien N - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Renier L - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n mid-reis oorslaap.
Lou-anne C - Nov 2017
Algehele gradering
Bevredigende, rustige atmosfeer.
Elbie H - Nov 2017
Algehele gradering
Verfrissend.
Inga J - Sep 2017
Algehele gradering
Het aan alle verwagtinge voldoen.
Roland N - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon. Lekker gebly.
Colin D - Jul 2017
Algehele gradering
Clean and comfortable. Ideal for an overnight stop.
Abraham V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Ockert N - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en het ons worshondjie aanvaar.
Jolanda T - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige afpakplek halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.
Johan M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Johannes B - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies.
Neels S - Apr 2017
Algehele gradering
Verfrissend.
Gabriela C - Mrt 2017
Algehele gradering
We felt at home!
Christa M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was regtig aangenaam en HEERLIK.
Elsabe S - Jan 2017
Algehele gradering
Very good experience.
Christo B - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en goed gerus in die netjiese plekkie.
Tanya G - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike oornagfasiliteit.
Clement V - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Elmarie M - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike bed en gasvryheid.
Annegret V - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lees meerRonell R - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvang.
Rikus I - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklike aandjie.
Lourette C - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie, veilige oornagverblyf. Eienaar baie gasvry en behulpsaam, baie dankie.
Karel S - Des 2017
Algehele gradering
'n Ideale oornag-gastehuis.
Cobus D - Des 2017
Algehele gradering
Clean and neat. Adequate accommodation with all you need.
Tania N - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oase as middelpunt tussen Gauteng en Langebaanweg.
Barbara V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, warm beddens en vriendelike diens.
Karin W - Feb 2017
Algehele gradering
Was heerlik en vriendelik gehelp toe my trailer se wiel pap was, baie dankie!
Pieter R - Mei 2017
Algehele gradering
Basiese fasiliteit vir 'n oornagplek.
Adele J - Des 2017
Algehele gradering
Herb Garden het ons tuis en welkom laat voel met wonderlike geriewe.
Drienie J - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelik verblyf.
Elrene S - Apr 2017
Algehele gradering
Die nuwe eenhede is baie beter en aangenaam.
Charles B - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense. Netjies. Rustig.
Waldo S - Feb 2017
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam. Skoon en netjies. Net wat ons nodig gehad het.
Olivia W - Des 2017
Algehele gradering
Not the worst place.
Elgin M - Sep 2017
Algehele gradering
Sal weer die plek kies.
Liza V - Jul 2017
Algehele gradering
Bietjie teleurgestel.
Casper K - Mei 2017
Algehele gradering
LekkeSlaap is 'n eg beskrywing, styf vasgevat in een woord.
Dirk C - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf. Ontvangs was aangenaam, vriendelik en hulpvaardig.
Albert J - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie plek vir oorlaap gedurende jou reis.
Alfred S - Jun 2017
Algehele gradering
Alles wat ek benodig het was daar.
Wimpie D - Des 2017
Algehele gradering
Te beknop vir 5 volwassenes.
Renee O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Aubrey T - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker en gerieflike oornag.
Christel V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon akkommodasie maar nie heeltemal voldoende vir 'n gesin met klein kinders en klein hondjies nie.
Lees meerIlze B - Des 2017
Algehele gradering
Het baie potensiaal, kort bietjie opknapwerk.
Morne G - Des 2017
Algehele gradering
Eenheid kort drigend aandag. Verfwerk swak.
Engela B - Jul 2017
Algehele gradering
Die kamers wat op die webtuiste geadverteer word en waarin ons gebly het verskil hemelsbreed.
Robert K - Des 2016
Algehele gradering
Very friendly service.
Anton V - Des 2016
Algehele gradering
Effektief.
Myleen O - Okt 2016
Algehele gradering
Ek het reeds Herb Garden Guest House aanbeveel by vriende en so ook het my tienerdogters!
Tony R - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend.
Willem C - Mrt 2016
Algehele gradering
Die moeite werd.
Angie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Net soos by jou eie huis.
Grietha P - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
David P - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Lourens R - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Matt S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die kamers is goed ingerig en skoon.
Danie N - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Magda M - Mrt 2016
Algehele gradering
Die oornag-fasiliteit was soos om in ons eie huis te slaap. Ons het tuis gevoel.
Lizelle V - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Lees meerJohan L - Jul 2016
Algehele gradering
Goed toegerus.
Fransie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en gebly! Baie vriendelike mense.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Kentucky V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die fasiliteit is gerieflik na aan die N4.
Carol F - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en baie rustig.
Jacky V - Des 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing, vriendelike mense, netjies en skoon fasiliteite!
Anneke V - Des 2015
Algehele gradering
Baie gawe mense en lekker atmosfeer.
Cornelia V - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlike plek!
Nico J - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker rustig!
Coreza B - Mrt 2015
Algehele gradering
My kids het dadelik die eienaar aanvaar as hulle oupa, so vriendelik was hy.
Christo L - Mrt 2015
Algehele gradering
Sal weer hier bly.
Gretha L - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike plek met baie vriendelike personeel.
Leanne K - Des 2015
Algehele gradering
Perfekte oornagplek vanaf Kaap tot Johannesburg.
Anna V - Mrt 2015
Algehele gradering
Vir 'n oornagplek was dit voldoende.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Louw-straat 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang