Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herb Garden Restaurant & Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Anouschka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Herb Garden provided a comfortable and pleasant stay. The staff was incredibly welcoming and always willing to assist with any requests. The rooms were tidy and spotless, with fresh bedding that smelled delightful. The bathroom facilities were clean and functional, with reliable hot water. Overall, we would recommend Herb Garden to others seeking a comfortable and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Voldoen aan ons vereistes. Goeie diens en smaaklike etes in restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Not bad. Doors between rooms will be appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois N
1 nag
4.2
Jun 2024

Dit was awesome. Baie lekker gebly. Lekker vibe by restaurant en kroeg. Dit is 'n moet om oor te slaap as jy van Kaap na Namibië reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Ok for a 1 nighter. Basic - good hospitality - tasty food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Daar was 'n probleem met die deur, maar dit was in 'n japtrap reggemaak. Personeel was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie aangename verblyf. Die badkamer kan doen met ophangplek vir meer handdoeke en klere. Daar is geen borde, messe en vurke, kombuis-vadoeke of kombuis-wasbak beskikbaar nie. Daar is 'n restaurant beskikbaar, maar soms wil mens self iets maak om te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Blommetoer saam my ouers. Vriendelike ontvangs en skitterende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Febiola S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Ons was gemaklik en rustig. Ons het nie die restaurant gebruik nie, maar dit lyk na baie lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

MD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjJPSlHzwL0NBwsvjtOwygvuky5x24GRzWeO7xf4d6uEm7IrPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 4 Dwars Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.673455618475 17.884210833139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang