Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herb Garden Restaurant & Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Herb Garden Restaurant & Accommodation is in Springbok geleë en bied gehalteverblyf met 'n volledige gelisensieerde restaurant op die perseel. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Dié gastehuis het 3 slaapkamers. Die eerste twee slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

'n Kaggel is beskikbaar in die restaurant tydens die wintermaande.

Die kamers is toegerus met komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Daar is ook braaigeriewe.

Die Herb Garden Restaurant bied gaste 'n unieke spyskaart en bedien ontbyt, middagete en aandete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Anouschka B
Gesin met tieners
5.0
Herb Garden provided a comfortable and pleasant stay. The staff was incredibly welcoming and always willing to assist with any requests...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jv D
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan ons vereistes. Goeie diens en smaaklike etes in restaurant.
Sep 2023
Riaana D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Die badkamer kan doen met ophangplek vir meer handdoeke en klere. Daar is geen borde, messe en vurke, kombuis-vadoeke of kombu...
Sien meer
Aug 2023
Marietjie S
4.8
Blommetoer saam my ouers. Vriendelike ontvangs en skitterende diens.
Aug 2023
Francois N
4.2
Dit was awesome. Baie lekker gebly. Lekker vibe by restaurant en kroeg. Dit is 'n moet om oor te slaap as jy van Kaap na Namibië reis.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

MD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Herb Garden Restaurant & Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjJPSlHzwL0NBwsvjtOwygvuky5x24GRzWeO7xf4d6uEm7IrPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 4 Dwars Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.673455618475 17.884210833139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang