Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Errol W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peace at the dam. We had a wonderful, relaxing weekend and would recommend this venue as this is the second time we've been there this year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful stopover. Will stay longer next time. Restaurant's kitchen excellent and food extremely well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gekuier, dankie. Eerste keer wat ons die 'donkie' gebruik. Pieter was vriendelik en het ons gewys hoe dit werk. Heel eenvoudig, maar dit werk soos 'n bom. Jammer die watervlak is erg laag, maar nie te min, ons het heerlik gekuier. Baie dankie vir julle gasvryheid Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn Tiffany M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties, vriendelik, gasvryheid! Fantastiese geriewe, vriendelike staf, heerlike kos. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies en skoon. Gasvry en behulpsaam. Beveel definitief Herberg Hotel aan. Baie lekker gebly, baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kan aanbeveel. Ontvangs, geriewe, diens uitstekend. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekka! Het baie lekker gebly. Altyd lekker met lekker slaap. Baie netjiese geriewe en jy sit reg op die oewer. Kan definitief aanbeveel vir enige iemand wat na 'n veilige, skoon en netjiese plek soek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Die hotel se binnenhuis versiering is baie smaakvol. Die kamers was mooi skoon en die personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lieflike uitsig, en baie rustige atmosfeer maar baie ongerieflik. Alhoewel die ligging ideaal is, was ons teleurgesteld in die waarde wat ons vir ons geld gekry het. Die term luukse akkommodasie is misleidend. Veral as mens 'n luukse prys betaal. Die akkommodasie kwalifiseer nie eers as standaard nie. Dis ongelooflik warm binne, en basiese goed soos 'n slaai of plastiekbak, asook braaitang het ontbreek. Die akkommodasie het definitief baie potensiaal, maar kort 'n paar geriewe en goedere om te kwalifiseer as luuks. Selfs komplimentere koffie en suiker sal 'n verskil maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Elsje V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2024

Rustig en baie netjies! Restaurant en swembad was 'n lekker bonus! Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die donkie stook was 'n ervaring. Aircon in die eenheid vir die warm somerdae sal vir seker 'n groot aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Market en Scott-straat, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3e5af16cf827fdd70bc4bb62271c182e73d9a0da21ef177138cf007be41a8810115c930caafff0e29918dd37d982817a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 c/o Market and Scott Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.991293801912 28.202570708049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang