Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg-Klein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dons Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 83 resensies vir Herberg-Klein
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mark V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Goeie diens.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Noelene L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene L

A beautiful place to restore your soul, and to just breathe and relax.

From my arrival to my departure, and from spending a week in the rondawel, it was absolutely wonderful. I lacked for nothing in the rondawel, and both the hosts were the perfect hosts. The place is very beautiful and well maintained. The week spent there was worth every cent spent. From the moment you enter into Clarens, it's like stepping into another world, well worth the visit. Thank you for everything you did to make my stay so comfortable.

Herberg-Klein se terugvoer

Thank you, Noelene. We also thought you were the perfect guest.

Herberg-Klein
Andre G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Baie baie lekka.

Dit was 'n baie lekka plekkie om te bly. Dit was gemaklik en skoon en het alles gehad wat ons nodig sou hê. Dit het gevoel soos om by ouma te gaan kuier. Ons was daar in die middel van die winter en ons het alles gehad om ons lekka snoesig te hou.

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie, hoor, ons waardeer dit.

Herberg-Klein
Nicole A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A

Lovely quaint cottage!

Very nice quaint spot, lovely hosts who were super kind and helpful. Living space is a bit smaller than I perceived in the pictures, but still perfectly adequate and easy to keep warm in a winter stay. Beautiful view from patio/lounge! Also very close to town, with parking space for 2 cars behind a gate. Only flaw was that the WiFi didn't seem to work; phones connected but wouldn't load pages/apps. We didn't report this during our stay though as we were out of the house most of the time. I don't doubt the host would have tried to fix the problem had we reported it. Overall lovely stay!

Herberg-Klein se terugvoer

Sorry for that. We are working on it.

Herberg-Klein
Annelize P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P

Mooiste mooi.

Sal dit aanbeveel vir almal wat lief is vir die natuur, en 'n rustige vakansie wil geniet, en wegbreek van die stad se geraas.

Jeanette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Vriendelik, slegs 500 m en binne loopafstand van middedorp.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars vriendelik en hulpvaardig.

Paul V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Rustig, mooi.

Die woonstel was perfek vir ons - die mooiste berg-uitsig vanaf die stoep, pragtige tuin en 'n heerlike kaggel vir die koue aande. Verder het dit alles wat mens moontlik sal nodig kry en ons kon maklik stap om die dorpie van Clarens te verken. Ons kom graag weer!

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie, Paul. Ons waardeer dit.

Herberg-Klein
Michelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Ek het dit baie geniet! Volgende keer bly ek langer!

Pragtige gemaklike ingerigte woning.

Hendrik P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Mooi en rustig.

Dit was baie lekker, veilig en rustig, en die uitsig was wonderlik.

Bradley G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley G

Herberg-Klein is a perfect place to stay at when visiting Clarens!

My stay at Herberg-Klein was great and it was nice and quiet. The hosts are very friendly and I felt welcome.

Pw L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pw L

Very comfortable, and beautiful scenery.

The location was very beautiful. Closely suited to the Clarens square, so everything is within walking distance. Our car was parked in a secure garage, which was very nice. We didn't have to worry about security at all.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ja, Clarens is net spesiaal.

Herberg-Klein
Colin J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Lovely rondavel and garden close to town.

Excellent! Very good hosts.

Sarel C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C

Fantasties.

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Dit is rustig en baie privaat.

Dewald S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Lekker op die plaas in die dorp gevoel.

Die verblyf was baie lekker by Herberg-Klein. Het warm gestort en warm geslaap. Ons het werklik niks om oor te kla nie. Dit was aangenaam. Baie dankie.

Bridget D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget D

Great.

A really lovely spot and great location. Easy to walk into the main square.

Natalie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie C

Dit was 'n lekker wegbreek naweek.

Ons het baie lekker gekuier. So lekker rustig. Net wat 'n mens nodig het om ten volle te ontspan.

Annelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelia V

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Ons het heerlik gebly in die tuinwoonstel en niks het gekort nie.

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie, hoor.

Herberg-Klein
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Goed.

Ja, ek het lekker gebly, dankie. Daar was WiFi, maar ongelukkig geen internet nie.

Herberg-Klein se terugvoer

Jammer hoor. Ons gee aandag.

Herberg-Klein
Terblanche M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Terblanche M

Sal beslis weer daar bespreek.

Baie lekker en naby besighede.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Clare T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare T

Spacious and comfy and very well priced for the area.

Lovely apartment on a large property filled with fruit trees and vegetable gardens. The apartment is well-equipped and spacious. It is a little on the older side, which makes it very reasonably priced for the area. Location is great, within walking distance of the town square and conservancy. Lots of space for my dogs to explore.

Retha K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K

Vriendelike gasheer en vrou.

Ja, dit was gemaklik en rustig.

Kent J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kent J

Hassle free.

Absolutely fantastic. It blew all our expectations out of the water as we were concerned it was so cheap. But we were wrong.

Mary-ann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann S

It was pleasant and had everything we required.

Our stay was pleasant and had everything we required. Was situated close to town so we could walk if we wanted to.

Mariana B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Heerlike warm verblyf tydens 'n relatiewe koue naweek.

Daar is alles wat 'n mens nodig het en die vriendelike eienaars was 'n groot bonus. Herberg-Klein is baie sentraal geleë met die mooiste uitsig op die berge. Ons kom weer.

Theresa T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa T

Was vreeslik lekker gewees en baie vriendelike diens gekry.

Sal beslis weer gaan.

Herberg-Klein se terugvoer

Vir ons was dit 'n plesier om julle te ontvang.

Herberg-Klein
Suzette P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Ek het vir die Quilt in Clarens Festival gegaan.

Die plek is goed toegerus, met 'n pragtige uitsig en was warm in die koue winter! Sal graag weer daar bly.

Claudi-ann N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi-ann N

Snoesige verblyf.

Wonderlike verblyf met vriendelike gashere. Heerlike warm kaggel, vere- en warmkomberse. Sentraal en naby aan alle winkels en restaurante. Perfek vir paartjies of selfs 'n gesin of klein vriendegroep.

Frank B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank B

Pragtige klein dorpie tussen die berge. Heerlike verblyf.

Vriendelike ontvangs gehad deur eienaars. Hulle het ons ook gehelp met meer inligting oor staproetes. Ons het lekker warm geslaap in die koue aande, die eienaars het ook seker gemaak dat ons alles het om warm te slaap. Dit was regtig baie lekker om oor te bly, sal weer hier bespreek in die toekoms.

Anina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Herfs wegbreek met wonderlike uitsig op die berge.

Die eienaars is vriendelik en gasvry, behulpsaam en tegemoetkomend, 'n mens voel sommer dadelik tuis. Die rondawel is gerieflik ingerig, huislik, met alles wat nodig is. Met volgende besoeke aan Clarens sal ek nie verder rondsoek na ander verblyf nie.

Danie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Gerieflik en klein, net genoeg vir twee.

Ons eerste besoek aan Clarens was 'n onbeskryflike ervaring. Dis 'n sprokiesmooi dorpie, omring met berge. Die eienaars, Dons en Anneke, het ons vriendelik ontvang asof ons mekaar jare ken. Die rondawel is netjies en skoon. Dis net groot genoeg vir 2 persone. Daar was voldoende WiFi en 'n heerlike warm elektriese kombers. Als in die kombuis was voldoende. Die rondawel is goed geleë en stapafstand van middedorp af. Mooi rustige atmosfeer en goeie uitsig. Baie dankie, Dons en Anneke dat ons deel kon wees van jul wonderlike dorp en plek. Sal beslis weer terug kom.

Markus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus B

Fantasties.

Sal verseker weer soontoe gaan.

Roberto G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto G

Wonderful.

Owners were friendly, place was clean and comfortable.

Helgard W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard W

Very friendly hosts, very accommodating.

Great place with very friendly hosts. Would go there again. Really enjoyed it.

Wynand K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Perfek.

Die gasheer het werklik uit sy pad gegaan om seker te maak ek is veilig en was meer as bereid om tot laat vir my aankoms te wag.

Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Dit was werklik 'n lekker kuier gewees.

Oom Dons-hul was baie vriendelik en besorg, veral toe ons bietjie laat was en het sekker gemaak ons is op pad en okay. Baie dankie.

Estelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Pragtige omgewing.

Skoon en netjies. Gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Rustige, stil omgewing, met 'n pragtige uitsig op die berge.

Madelein C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Waarde vir geld.

Veilige parkering. Alles wat nodig is. Skoon en netjies. Koffie, tee en suiker is beskikbaar. Skottelgoedseep, sponsie en lappies om te gebruik.

Otto N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N

Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid van die eienaars is besonders. Ons het dadelik welkom gevoel en baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Michael L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Pleasant, great value for money.

Close to shops and restaurants, kind hosts.

Esta P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta P

Vriendelike mense, pragtige natuurskoon.

Anneke en Dons is vriendelike mense wat my gehelp het in nood. Die rondawel is perfek vir 1 of 2 persone. Wat 'n voorreg om elke oggend in soveel pragtige natuurskoon wakker te word.

Marietha V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha V

Waarde vir geld.

Dit was lekker rustig.

Sandy Y - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy Y

Great base of operations.

Enjoyed the view from the stoep during my free time. Slept very well. Wish I could have had more time there to relax.

Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie gerieflik.

Baie goeie ontvangs. En ons oornag was baie gemaklik. Waterdruk baie goed en die kaggel was baie welkom.

Andries B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Nice place to stay, but just arrive during the day time to gain access.

Nice and comfortable place to stay.

Juanri F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanri F

Very quaint and unassuming.

Very comfy bedrooms but difficult with 1 bathroom and 2 doors. Caused some discomfort. Would recommend a UPS for the Wi-Fi.

Friedrich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich V

Oulike kothuis in pragtige Malutiberge.

Stil omgewing, pragtige tuin, netjiese huisie. Bietjie moeilik om ingang te kry want eienaar se huis het ook dieselfde naam met 2 ander ingange. Het baie lekker gekuier. Goeie waarde vir geld in Clarens!

Shimelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shimelle N

Pleasant stay.

We are really grateful for the helpful and friendly owners.

Elsabe V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe V

Rustig en stil.

Alles was netjies, die naaste mense is ver genoeg om nie steurend te wees nie. Die eienaars is baie vriendelik.

Fanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Waarde vir geld!

Al die basiese dinge was in die rondawel. Geen TV, geen probleem daarmee nie. Daar was wel Wi-Fi. Vriendelike eienaar en die plekkie kyk uit op die pragtigste natuurskoon. Prys is bekostigbaar en beslis die moeite werd as jy eintlik net daar wil oornag. Word beslis aanbeveel.

Elizabetha O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabetha O

Baie aangenaam.

Met ons aankoms was ons vriendelik gegroet, wat ons dadelik tuis laat voel het. Die rondawel is netjies en skoon, met alles wat jy nodig het om jou vakansie lekker te maak.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie, hoor. Ons waardeer dit.

Herberg-Klein
Carina W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina W

Pragtige plek, netjies en rustig.

Vriendelike mense, die rondawel was mooi netjies, skoon, perfek vir 'n naweek weg. Kon lekker kosmaak in die kombuis (het 'n microwave en al die nodige toebehore), braai facilities ook en het 'n baie mooi uitsig om die berge te sien. Sal definitief weer daar boek en ander verwys.

Heilie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heilie B

Lekker gebly privaat.

Die plekkie het alles wat nodig is.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Desere B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B

Heerlike rustige kuier in pragtige rondawel met pragtige tuin, gerieflik geleë in Clarens.

Ons het heerlik gekuier. Die kliëntediens was onverbeterlik! Die rondawel ruim, en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Absoluut heerlik! Sal definitief weer kom kuier.

Lochner D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner D

Ons was daar om net die omgewing te geniet en lekker uit te rus vir 'n week! Die verblyf was absoluut spesiaal!

Die rondawel het ons alles gebied wat ons nodig gehad het gedurende die week wat ons daar was! Al was daar vlak 4 kragonderbrekings gedurende ons verblyf, het Dons en sy vrou seker gemaak daar is ligte met battery "backup", dit het seker gemaak dat ons nog kon lees of stort etc. Gedurende hierdie onderbrekings, ons sal hulle definitief kan aanbeveel!

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie Lochner. Dit was lekker om julle hier te he.
Dons en Anneke

Herberg-Klein
Alta B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Gasvrye mense. Hartlike ontvangs gehad.

Heerlik gebly in pragtige plek. Bonus was dat my hondjie kon saamgaan.

Magda C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Die perfekte lenteverblyf.

Die pragtige tuin met al sy lentebloeisels het on lus gemaak vir 'n tuinontbyt, na 'n goeie nagrus in die netjiese rondawel was ons weer reg vir die pad. Sal beslis weer gaan.

Elrisa T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrisa T

Fantastiese verblyf. Alles wat jy nodig het. Die kaggel was 'n hoogtepunt.

Rustig en goed toegerus.

Renier C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C

Oulike kothuisie.

Pragtige, cosy plekkie binne loopafstand van alles. Sal beslis aanbeveel.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder.

Herberg-Klein
Lourens N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens N

Rustig en netjiese oornaghuisie en goed toegerus.

Grondpad na huis tydens reën party plekke bietjie swak, maar steeds toeganklik.

Herberg-Klein se terugvoer

Ons waardeer julle begrip oor die verspoelde paaie. Baie dankie.

Herberg-Klein
Frank B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank B

Lekker verblyf in die mooie Clarens.

Die plekkie is mooi en het 'n pragtige uitsig op die berge. Ons het in die winter oorgebly, maar het lekker warm geslaap. Die kombuis is ook oulik toegerus met alles wat mens nodig mag vind.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie. Dit is die soort ervaring wat ons graag wil he ons gaste moet beleef.

Herberg-Klein
Gerda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Rustig en gesellig.

Ons is vriendelik ontvang. Het gasvryheid ervaar en gesels met Oom Dons. Die rondawel is mooi en netjies.

Werner M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Baie gerieflike oornaghuisie.

Het heerlik daar oornag na lang reis. Alles was netjies en skoon. Baie dankie.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Geseende daggie verder.

Herberg-Klein
Lienkie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie S

Die Clarens-ervaring is elke keer bevredigend. Ons het lekke gerus en gekuier.

Ons het heerlik gebly. Die kaggel en die elektriese komberse was 'n definitiewe moet. Die plekkie is nie luuks nie, maar is baie goed toegerus en goeie waarde vir geld. Ons sal dit beslis aanbeveel. Die grondpad kort wel bietjie aandag. Herberg-Klein skep 'n goeie huis weg van die huis, selfs die hoenderhaan wat elke oggend die dag aangekondig het. Baie dankie Dons en Anneke, dat ons julle plekkie kon geniet!

Amelia M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia M

Lekker gekuier, mooi uitsig en lekker tuin.

Elektriese komberse op bed en heater was baie lekker aangesien dit baie koud was. Eienaars baie vriendelik. Die mikrogolfoond was baie oud en het nie gewerk nie. Ek het eienaar gesê en hy sal daarna kyk. Kombuis nie baie goed toegerus nie, kan bietjie verbeter.

Mike V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

All in order - thank you.

Happy with the accommodation.

Herberg-Klein se terugvoer

Thank you so much for your positive review.
We really appreciate it.
May you have a blessed day further.

Herberg-Klein
Chris D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Chris D

Lekker as jy net wil oorslaap.

Sal weer daar oorbly.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Baie dankie.

Herberg-Klein
Juanita K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita K

Nie soos wat weergegee word op webtuiste nie.

Met aankoms was gevind dat eenheid nie baie skoon was nie. Eenheid het bedompig geruik. Daar is geen parkering vir voertuie nie. Nêrens op webtuiste is melding gemaak van die slegte grondpad wat gery moet word nie. Rondloper-mense het deur die eenheid se venster geloer. Dus was daar geen sekuriteit nie.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie jammer om dit te hoor, Juanita. Dit klink vir my amper of jy by 'n ander plek was, want niemand het dit nog ervaar nie. Oor die pad is ons jammer, maar dit is darem intussen gegruis en geskraap. Die parkeerplek is in ieder geval genoeg en die hek kan gesluit word.

Herberg-Klein
Angela D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D

Met aankoms het die eienaars van die plek ons baie hartlik ontvang en ons baie tuis laat voel.

Ons sal wanneer ons weer Clarens toe gaan definitief daar weer wil oorbly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Ons soort mense.

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie, hoor. Dit word waardeer.

Herberg-Klein
Liza R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Goeie waarde vir geld met uitstekende kliëntediens.

Sal vir seker weer daar bly.

Herberg-Klein se terugvoer

Goeie naand Frans
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, ons sien uit na julle volgende besoek.
Geseende aandjie verder.
Vriendelike groete

Herberg-Klein
Edgar B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B

Wonderlik.

Ek het baie lekker gekuier. Alles was perfek gewees en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Herberg-Klein se terugvoer

Goeie naand Edgar
Dankie vir jou positiewe resensie, dit was 'n plesier om jou hier te kon he.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Geseende aandjie verder
Vriendelike groete

Herberg-Klein
Anel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Oulike plek met alles wat mens nodig het.

Ons was aangenaam verras met die plek. Baie netjies.

Herberg-Klein se terugvoer

Goeie naand Anel
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Geseende aandjie verder.
Vriendelike groete
Clarissa

Herberg-Klein
Elisma B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma B

Heerlike kuier, skoon eenheid.

Die huisie is gerieflik en skoon, en dis by die dorp. Stapafstand as jy wil loop. Kaggel voorwaar 'n wenner vir Clarens se koue. Niks in huis gekort, en gasheer en gasvrou baie vriendelik. Sal beslis weer besoek!

Herberg-Klein se terugvoer

Goeie middag Elisma,

Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Geseënde daggie verder.
Vriendelike groete.

Herberg-Klein
Antoinette K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Heerlik rustig en baie voëls wat jou vermaak in die tuin.

My voertuig en selfoon het op die eerste dag buite werking geraak en Clarissa wat vir my oopgesluit het was 'n engel en het kontak met my en my kinders/eggenoot/vriende behou! Clarissa jy is 'n staatmaker!

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie vir mevrou se pragtige resensie, dit was 'n voorreg om mevrou hier te kon hê.
Ons hoop om mevrou gou weer te sien.

Herberg-Klein
Jacques W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W

Die was lekker en gemaklik gewees!

Dit was 'n lekker plek gewees waar ek en my vrou en dogtertjie lekker gewoon het vir 'n paar dae.

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Geseënde aandjie verder.

Herberg-Klein
Annalize G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize G

Gerieflik, gasvry, naby goeie staproetes en slegs 'n stappie weg van alles wat Clarens aanbied!

Ons het heerlik gebly en alles was daar wat ons nodig gehad het. Dons was gasvry en baie behulpsaam. Herberg-Klein is 'n heerlike stappie naby alles in Clarens. Dons het vir ons 'n wonderlike kaart gegee van die Clarens Conservancy Trails en -staproetes. Daar is heerlike en pragtige staproetes om Clarens. Ons het maklik van ons akkommodasie af gestap om die mooi natuur om Clarens te sien. Ons nege jarige dogter het ook die staproetes geniet. Ons sal weer by Herberg-Klein inboek en dit aanbeveel vir ander. Dankie Dons!

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Baie dankie.

Herberg-Klein
Antoinette W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette W

Fantasties! Warm en omgee mense.

Ons was ten alle tye op die hande gedra!

Herberg-Klein se terugvoer

Goeie middag Antoinette
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit baie.
Dit is altyd 'n plesier om julle te akkommodeer.
Mag julle 'n baie geseende daggie he
Vriendelike groete

Herberg-Klein
Etienne K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne K

Nice.

Vriendelike eienaars. Baie netjies en skoon.

Herberg-Klein se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Baie dankie

Herberg-Klein
Renier S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S

Naby en gerieflik.

Herberg-Klein is loopafstand van hoofstraat. Dit is gerieflik vir 4 mense met 'n inry hek wat kan sluit vir motorveiligheid. Perfek vir 'n lang naweek.

Herberg-Klein se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly as mense ons plekkie waardeer.

Herberg-Klein
Nelia D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia D

Skaflike verblyf.

Pragtige uitsig op berge.

Herberg-Klein se terugvoer

Goeiemiddag Nelia
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon he.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete

Herberg-Klein
Alishia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alishia D

Rustig en gemaklik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die kaggel en uitsig was die heel mooiste TV. Die kinders het lekker buitegespeel en graag aan al die blommetjies geruik. In die aande kon mamma en pappa lekker voor die kaggel sit met 'n glasie wyn en net ontspan. Perfek vir 'n naweek weg, alles wat jy nodig is daar.

Herberg-Klein se terugvoer

Goeie naand Alishia
Dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon he en ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Baie dankie
Geseende aandjie verder

Herberg-Klein
Janet C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janet C

Beveel nie die plek aan in huidige toestand nie.

Pad voor instansie onbegaanbaar. Alhoewel gratis WiFi geadverteer is, is daar geen ontvangs binne wooneenheid nie. Om sleutel in ontvangs te neem was frustrerend. Definitief nie veilig vir troeteldiere nie.

Herberg-Klein se terugvoer

Ja, dit is jammer van die pad, maar dit is buite ons beheer.
Die WiFi is wel daar, maar nie altyd ewe goed nie, wel buite op die stoep. En dan hang dit natuurlik af van die honde!

Herberg-Klein
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 11, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d459fa15312b399366c7d58b6ac89c3dd6a444345c74a137f7c73ace7da35f663eaa856405bbcf6b44cedc8e02dd7f18e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 11 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518072322622 28.422497241803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang