Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg-Klein

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onopgesmukte lekkerte in die hart van Clarens. Baie dankie vir Dons en hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie diens. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie baie lekka. Dit was 'n baie lekka plekkie om te bly. Dit was gemaklik en skoon en het alles gehad wat ons nodig sou hê. Dit het gevoel soos om by ouma te gaan kuier. Ons was daar in die middel van die winter en ons het alles gehad om ons lekka snoesig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dons
Herberg-Klein
Dankie, hoor, ons waardeer dit.

Noelene L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

A beautiful place to restore your soul, and to just breathe and relax. From my arrival to my departure, and from spending a week in the rondawel, it was absolutely wonderful. I lacked for nothing in the rondawel, and both the hosts were the perfect hosts. The place is very beautiful and well maintained. The week spent there was worth every cent spent. From the moment you enter into Clarens, it's like stepping into another world, well worth the visit. Thank you for everything you did to make my stay so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dons
Herberg-Klein
Thank you, Noelene. We also thought you were the perfect guest.

Nicole A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lovely quaint cottage! Very nice quaint spot, lovely hosts who were super kind and helpful. Living space is a bit smaller than I perceived in the pictures, but still perfectly adequate and easy to keep warm in a winter stay. Beautiful view from patio/lounge! Also very close to town, with parking space for 2 cars behind a gate. Only flaw was that the WiFi didn't seem to work; phones connected but wouldn't load pages/apps. We didn't report this during our stay though as we were out of the house most of the time. I don't doubt the host would have tried to fix the problem had we reported it. Overall lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dons
Herberg-Klein
Sorry for that. We are working on it.

Annelize P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooiste mooi. Sal dit aanbeveel vir almal wat lief is vir die natuur, en 'n rustige vakansie wil geniet, en wegbreek van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik, slegs 500 m en binne loopafstand van middedorp. Ons het baie lekker gebly. Eienaars vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, mooi. Die woonstel was perfek vir ons - die mooiste berg-uitsig vanaf die stoep, pragtige tuin en 'n heerlike kaggel vir die koue aande. Verder het dit alles wat mens moontlik sal nodig kry en ons kon maklik stap om die dorpie van Clarens te verken. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dons
Herberg-Klein
Baie dankie, Paul. Ons waardeer dit.

Michelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Ek het dit baie geniet! Volgende keer bly ek langer! Pragtige gemaklike ingerigte woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi en rustig. Dit was baie lekker, veilig en rustig, en die uitsig was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dons Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 11, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d459fa15312b399366c7d58b6ac89c3dd6a444345c74a137f7c73ace7da35f663eaa856405bbcf6b44cedc8e02dd7f18e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 11 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518072322622 28.422497241803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang