Herberg-Klein
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dons Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Mark V - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie diens.
Noelene L - Jul 2024
Algehele gradering
A beautiful place to restore your soul, and to just breathe and relax.
Lees meerHerberg-Klein se terugvoer
Thank you, Noelene. We also thought you were the perfect guest.
Andre G - Jul 2024
Algehele gradering
Baie baie lekka.
Herberg-Klein se terugvoer
Dankie, hoor, ons waardeer dit.
Nicole A - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely quaint cottage!
Lees meerHerberg-Klein se terugvoer
Sorry for that. We are working on it.
Annelize P - Mei 2024
Algehele gradering
Mooiste mooi.
Jeanette V - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik, slegs 500 m en binne loopafstand van middedorp.
Paul V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie, Paul. Ons waardeer dit.
Michelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet! Volgende keer bly ek langer!
Hendrik P - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Bradley G - Mrt 2024
Algehele gradering
Herberg-Klein is a perfect place to stay at when visiting Clarens!
Pw L - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable, and beautiful scenery.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ja, Clarens is net spesiaal.
Colin J - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely rondavel and garden close to town.
Sarel C - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Dewald S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker op die plaas in die dorp gevoel.
Bridget D - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Natalie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek naweek.
Annelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.
Herberg-Klein se terugvoer
Dankie, hoor.
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Herberg-Klein se terugvoer
Jammer hoor. Ons gee aandag.
Terblanche M - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bespreek.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Clare T - Des 2023
Algehele gradering
Spacious and comfy and very well priced for the area.
Retha K - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en vrou.
Kent J - Des 2023
Algehele gradering
Hassle free.
Mary-ann S - Aug 2023
Algehele gradering
It was pleasant and had everything we required.
Mariana B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike warm verblyf tydens 'n relatiewe koue naweek.
Theresa T - Jul 2023
Algehele gradering
Was vreeslik lekker gewees en baie vriendelike diens gekry.
Herberg-Klein se terugvoer
Vir ons was dit 'n plesier om julle te ontvang.
Suzette P - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het vir die Quilt in Clarens Festival gegaan.
Claudi-ann N - Jun 2023
Algehele gradering
Snoesige verblyf.
Frank B - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige klein dorpie tussen die berge. Heerlike verblyf.
Anina V - Mei 2023
Algehele gradering
Herfs wegbreek met wonderlike uitsig op die berge.
Danie K - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en klein, net genoeg vir twee.
Lees meerMarkus B - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Roberto G - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Helgard W - Apr 2023
Algehele gradering
Very friendly hosts, very accommodating.
Wynand K - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek.
Anton V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was werklik 'n lekker kuier gewees.
Estelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Madelein C - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Otto N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die gasvryheid van die eienaars is besonders. Ons het dadelik welkom gevoel en baie lekker gebly.
Michael L - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant, great value for money.
Esta P - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense, pragtige natuurskoon.
Marietha V - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sandy Y - Sep 2023
Algehele gradering
Great base of operations.
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Andries B - Jun 2023
Algehele gradering
Nice place to stay, but just arrive during the day time to gain access.
Juanri F - Apr 2023
Algehele gradering
Very quaint and unassuming.
Friedrich V - Mrt 2023
Algehele gradering
Oulike kothuis in pragtige Malutiberge.
Shimelle N - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Elsabe V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Fanie S - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Elizabetha O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie, hoor. Ons waardeer dit.
Carina W - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en rustig.
Heilie B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly privaat.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Desere B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige kuier in pragtige rondawel met pragtige tuin, gerieflik geleë in Clarens.
Lochner D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was daar om net die omgewing te geniet en lekker uit te rus vir 'n week! Die verblyf was absoluut spesiaal!
Herberg-Klein se terugvoer
Dankie Lochner. Dit was lekker om julle hier te he.
Dons en Anneke
Alta B - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrye mense. Hartlike ontvangs gehad.
Magda C - Sep 2022
Algehele gradering
Die perfekte lenteverblyf.
Elrisa T - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Alles wat jy nodig het. Die kaggel was 'n hoogtepunt.
Renier C - Apr 2022
Algehele gradering
Oulike kothuisie.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Geseende daggie verder.
Lourens N - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjiese oornaghuisie en goed toegerus.
Herberg-Klein se terugvoer
Ons waardeer julle begrip oor die verspoelde paaie. Baie dankie.
Frank B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf in die mooie Clarens.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie. Dit is die soort ervaring wat ons graag wil he ons gaste moet beleef.
Gerda B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Werner M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike oornaghuisie.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Geseende daggie verder.
Lienkie S - Aug 2022
Algehele gradering
Die Clarens-ervaring is elke keer bevredigend. Ons het lekke gerus en gekuier.
Lees meerAmelia M - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, mooi uitsig en lekker tuin.
Mike V - Apr 2022
Algehele gradering
All in order - thank you.
Herberg-Klein se terugvoer
Thank you so much for your positive review.
We really appreciate it.
May you have a blessed day further.
Chris D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker as jy net wil oorslaap.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Baie dankie.
Juanita K - Mei 2022
Algehele gradering
Nie soos wat weergegee word op webtuiste nie.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie jammer om dit te hoor, Juanita. Dit klink vir my amper of jy by 'n ander plek was, want niemand het dit nog ervaar nie. Oor die pad is ons jammer, maar dit is darem intussen gegruis en geskraap. Die parkeerplek is in ieder geval genoeg en die hek kan gesluit word.
Angela D - Nov 2021
Algehele gradering
Met aankoms het die eienaars van die plek ons baie hartlik ontvang en ons baie tuis laat voel.
Herberg-Klein se terugvoer
Dankie, hoor. Dit word waardeer.
Liza R - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met uitstekende kliëntediens.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeie naand Frans
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, ons sien uit na julle volgende besoek.
Geseende aandjie verder.
Vriendelike groete
Edgar B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeie naand Edgar
Dankie vir jou positiewe resensie, dit was 'n plesier om jou hier te kon he.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Geseende aandjie verder
Vriendelike groete
Anel V - Sep 2021
Algehele gradering
Oulike plek met alles wat mens nodig het.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeie naand Anel
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Geseende aandjie verder.
Vriendelike groete
Clarissa
Elisma B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, skoon eenheid.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeie middag Elisma,
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n plesier om julle te kon huisves.
Geseënde daggie verder.
Vriendelike groete.
Antoinette K - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie voëls wat jou vermaak in die tuin.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie vir mevrou se pragtige resensie, dit was 'n voorreg om mevrou hier te kon hê.
Ons hoop om mevrou gou weer te sien.
Jacques W - Mei 2021
Algehele gradering
Die was lekker en gemaklik gewees!
Herberg-Klein se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Geseënde aandjie verder.
Annalize G - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik, gasvry, naby goeie staproetes en slegs 'n stappie weg van alles wat Clarens aanbied!
Lees meerHerberg-Klein se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Baie dankie.
Antoinette W - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties! Warm en omgee mense.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeie middag Antoinette
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit baie.
Dit is altyd 'n plesier om julle te akkommodeer.
Mag julle 'n baie geseende daggie he
Vriendelike groete
Etienne K - Nov 2021
Algehele gradering
Nice.
Herberg-Klein se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit na julle volgende oorbly.
Baie dankie
Renier S - Sep 2021
Algehele gradering
Naby en gerieflik.
Herberg-Klein se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly as mense ons plekkie waardeer.
Nelia D - Nov 2021
Algehele gradering
Skaflike verblyf.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeiemiddag Nelia
Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon he.
Geseende daggie verder.
Vriendelike groete
Alishia D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Herberg-Klein se terugvoer
Goeie naand Alishia
Dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon he en ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Baie dankie
Geseende aandjie verder
Janet C - Des 2021
Algehele gradering
Beveel nie die plek aan in huidige toestand nie.
Herberg-Klein se terugvoer
Ja, dit is jammer van die pad, maar dit is buite ons beheer.
Die WiFi is wel daar, maar nie altyd ewe goed nie, wel buite op die stoep. En dan hang dit natuurlik af van die honde!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 11, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang