Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Marianna S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Pragtige ou gebou, vriendelike bestuurder. Dankie Deon. Die kamer was baie luuks en ek het dit geniet. Die woonstelle aan die agterkant kan nie aanbeveel word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Herberg Manor
Baie dankie, Marianna. Hoop jou week verder het goed verloop.

Candida B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Very pleasant and enjoyed the stay, will be back again. I was on a business trip and had my son with me. They accommodated us with early check-in and late check-out. All round we are extremely happy with the full service and friendly atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Herberg Manor
Thank you for taking the time to write such an awesome review. It was an honour to host you and your son. Hope to see you again in the not-too-distant future. Regards, Deon

Carine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wens ons kon langer bly. Definitief die moeite werd. So spesiaal en tuis gevoel. Vriendelike en warm ontvangs. Kamers baie netjies en sorgvuldig toegerus. Ons is ingelig oor die area en opsies gegee vir aandete. Ontbyt was soos 'n feesmaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Herberg Manor
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle gasheer te wees. Deon

Erica T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige huis - waarde vir geld. Herberg Manor is presies wat mens van 'n gastehuis verlang. Ons kamer was pragtig, met 'n balkon met 'n mooi uitsig oor die berg en dorp. Ontbyt was baie lekker. Die huis is smaakvol gemeubileer en ons gasvrou het ons baie welkom laat voel. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Stywe, saaklike ontvangs. Pragtige huis, netjes en sopas geverf binne en buite. Jammer dat gaste so koud en saaklik hanteer word deur die bestuurder.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2023

Onsmaaklik, kothuis was vuil, vuil skottelgoed in die wasbak, vuil asblikke, geen privaatheid nie, geen TV en geen WiFi. Eerste aand in kothuis was onaangenaam. As jy vensters oopmaak, klap die blinding teen die muur en lig jy blinding dan kan almal reg in die vertrek in sien. Met loadshedding kon ons nie die lugversorger gebruik nie. Die tweede aand was ons in die gastehuis wat beter was.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Elsa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

'n Juweel! Ek sal 'n ompad ry om weer by Herberg Manor oor te slaap. Mooie gastehuis, skoon en ryk aan atmosfeer. Vriendelike personeel, was aangenaam verras met die hele opset wat in 'n bederf- ervaring omskep is. Ontbyt was smaaklik en vars met ekstra klein detail wat dit uitsonderlik gemaak het. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
1 nag
5.0
Jul 2022

Wonderlik daar, sal definitief weer gaan. Lieflike kamer en ontbyt heerlik. Daar was net een handdoek. Ongelukkig geen klein handdoek of 'n ekstra een nie vir die volgende oggend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie vriendelike ontvangs deur Judy en Herberg het baie mooi, skoon en netjiese akkommodasie! Sal Herberg vir enige persoon aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan bly. Soggens heerlike ontbyt geëet wat deur nog 2 vriendelike dames voorberei is naamlik Linda en Iyanda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Vriendelik ontvang en kamer was netjies en skoon met al die nodige geriewe. Heerlike ontbyt gehad met baie ekstra moeite en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 53, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076556111f67175cf8b86f62a718465e528eacfe919b4b23817f8b3a86386b32fc0e9b2c16f58b8b6d0a2a0b5e48ceefbec1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 53 Louis Trichard Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.720705775641 25.58379564684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang