Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Manor

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 53, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Herberg Manor is in Somerset-Oos (KwaNojoli) geleë en bied gehalteverblyf in 'n elegante herehuis wat in 1920 gebou is en onlangs opgeknap is. Dit is naby talle winkels, restaurante en hoofsnelweë.

Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer en dis smaakvol versier. Elke kamer het ook 'n dubbel-, koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Ontbyt is ingesluit en word in die pragtige eetarea bedien. Middagete en aandete is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hulle verblyf. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel, so gaste kan gerus wees wanneer hulle hier kom bly.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marianna S
Besigheidsreis
5.0
Pragtige ou gebou, vriendelike bestuurder. Dankie Deon. Die kamer was baie luuks en ek het dit geniet. Die woonstelle aan die agterkant kan nie aanbev...
Sien meer
Jul 2024
Candida B
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant and enjoyed the stay, will be back again. I was on a business trip and had my son with me. They accommodated us with earl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Carine V
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons kon langer bly. Definitief die moeite werd. So spesiaal en tuis gevoel. Vriendelike en warm ontvangs. Kamers baie netjies en sorgvuldig toege...
Sien meer
Mrt 2024
Erica T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis - waarde vir geld. Herberg Manor is presies wat mens van 'n gastehuis verlang. Ons kamer was pragtig, met 'n balkon met 'n mooi uitsig o...
Sien meer
Aug 2023
Johan V
Gesin met tieners
4.2
Stywe, saaklike ontvangs. Pragtige huis, netjes en sopas geverf binne en buite. Jammer dat gaste so koud en saaklik hanteer word deur die bestuurder.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Louis Trichard-straat 53, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Herberg Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichard-straat 53, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA076556111f67175cf8b86f62a718465e528eacfe919b4b23817f8b3a86386b32fc0e9b2c16f58b8b6d0a2a0b5e48ceefbec1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 53 Louis Trichard Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.720705775641 25.58379564684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang