Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herdershuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Herdershuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carolyn A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn A

If you enjoy the farmlife, this is just quaint and special.

Easy living, restful, and functional.

Brenda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Lovely.

Awesome experience, host was amazing and very helpful.

Sven L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven L

Peace and quiet.

Peaceful place away from town but close enough to shops should you need something. Amazing hosts and very helpful and accommodating. Kids loved it as well.

Juvani P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juvani P

Fantastiese atmosfeer.

Ek het baie lekker gebly.

Valeska K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeska K

Rustigheid en vrede!

Ons het die rustigheid en stilte vreeslik geniet. Die gasvryheid was wonderlik!

Conway R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conway R

Lekker, veilige huisie ten volle off-grid op 'n werkende plot.

Herdershuisie is 'n oulike plekkie. Pieter en Marietjie het ons by die hek ontvang en sommer dadelik geselsies aangeknoop. Die huisie is gesetel in 'n ietwat beboude gebied op hulle perseel waar hulle langsaan met boerbokke boer. Dit het nie gepla nie. Marietjie het baie moeite gedoen om my te kontak nadat ek 'n kledingstuk vergeet het en was selfs bereid om dit aan te stuur.

Sonja A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Wat 'n belewenis. Reg vir die wereld met gechargede batterye.

Baie lekker wegesteekte wegkruip plekkie. Ideaal vir net afskakel en wegkom uit die stad.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gida M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gida M

Pleasant overnight stay.

Pleasant overnight stay, lovely early morning view from the kitchen door.

Jasper D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jasper D

Een nag oorgeslaap. Huis geleë op 'n werkende plaas situasie.

Vriendelike interaksie gedurende verblyf gehad. Voordeur en agterdeur se deurslotte het baie moeilik gewerk. Was nie duidelik ten tye van bespreking dat die vuurmaakplek nie funksioneel was nie vanweë erge rook wat dit binne-in die huis veroorsaak het nie. Wasbak vir tandeborsel en skeer, etc. maak leeg binne-in die stortarea waar jy staan en stort.

Coenraad M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad M

Dit was aangenaam.

Dit is bekostigbare verblyf as jy 'n dak oor jou kop soek, met natuur en in 'n rustieke omgewing. Ek het dit geniet en sal dit aanbeveel.

Herman V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Stil en perfek vir herlaai na 'n lang trip.

Baie vriendelike gashere. Die huisie is naby aan die dorp en ook ver genoeg om die rustigheid van die plaaslewe te ervaar.

Gerhard C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Knus en gerieflik. Ons sal weer daar kom bly!

Marietjie en Pieter het ons so welkom laat voel. Die huisie is mooi skoon en baie oulik opgeknap en ons het gemaklik en warm geslaap. Die sonsopkoms was prentjie-mooi!

Dalene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Heerlike plaaskuier met mooiste blomme op die voorstoep. Vriendelike ontvangs en gawe eienaars het dit ekstra spesiaal gemaak. Heerlik in die Herdershuisie gebly - goed toegerus, binnebraai spesiaal.

Heerlike rustige blyplekkie op die plaas met mooi plaasdiere om dit ekstra spesiaal te maak.

Manda O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O

Baie rustig en 'n lekker plaasomgewing.

Marietjie-hulle was baie gasvry. Lekker gekuier by die braai in die kombuis. Net bietjie gesukkel met die kaart op die website, nie so akkuraat nie, en dis nie so ver uit die dorp nie.

David V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Short but interesting stay.

The owners are very friendly and forthcoming with local information. The huisie is very sweet, with all that is needed for a comfortable stay, including a proper kitchen and fireplace. There is no WiFi but the cell phone signal is good. We would definitely stay at Herdershuisie again.

Hannes L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Goed geslaap en gestort.

Die rook-reuk pla net. Ek glo nie mense moet binne vuur maak nie.

Louise R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R

Rustige Herdershuisie.

Ons is mal oor die eenvoud en gerieflikheid van die Herdershuisie. Ons het heerlik gekuier in die kombuis met 'n lekker vuurtjie. Ons is baie vriendelik ontvang en die eienaars het uit hul pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47db88f805aa46e47747399c63b85b8cfc6eaa40a35ba7a5719149d1c0f659993820a8f83e7bc2695966bc74a3463b08fa4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Concordia Farm Volhard Boerdery 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.653003825904 18.459233174255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang