Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heritage Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Renee V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Comfortable, friendly, safe and accessible. Fantastic stay for a week of work in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

All we could wish for. So welcoming and helpful to our precious staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Lekker naweek. Vriendelike personeel en eienaars. Ons hondjie was ook welkom. Ons het in die selfsorg woonstel gebly. Als wat jy nodig het. Als was skoon en netjies. Veilige parkering agter hekke. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Pleasant and informative regarding the area of Alexandria. Steeped in history. The hosts are amazing and very welcoming. It was a pleasure to stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Shireen P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Very homely feel with great hospitality. Very welcoming and accommodating with any additional requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Gasvryheid wat jou tuis laat voel. Ons gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Die gastehuis het 'n sjarme wat jou laat dink jy kan enige tyd 'n dame, deftig uitgevat, by die trappe sien afstap. Tog is jy dadelik op jou gemak en tuis. Die kamers is baie netjies en ruim genoeg. As 'n diereliefhebber was dit vir my 'n groot bederf met die vriendelike honde en katte. Selfs 'n paar poue en hoenders wat agter die gastehuis hulself besig hou. Daar is veilige parkeerplek met 'n hek waarvan elke kamer hul eie afstandbeheer kry. Ek beveel Heritage Guesthouse aan en sal self weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeevani A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Beautiful guest house with an amazing hostess. Very hospitable. The highlight of our stay would have to be Cathlene, our hostess. She made us feel very welcome. The rooms were spaces and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Heritage Guest House
Hi Jeevani, thank you so much for taking the time to post a review. It means a lot that you enjoyed your stay with us, and found the accommodation comfortable. I hope you have settled into your new home in Cape Town and that you will stop over when visiting family in Durban. Of course the 2 dogs and the Parrot, a first for us, are most welcome.

Desire A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Topklasverblyf. Die ligging is goed en die bestemming maklik om te kry. Die rumoer van die dorp was net ongeleë omdat dit op die hoofstraat is. Die gasvryheid was baie goed en die eienaar het mens baie welkom laat voel. Indien jy 'n diereliefhebber is sal jy hierdie bestemming baie geniet, dit is 'n juweel in die dorp en voel of jy eintlik op 'n plaas is. Daar was goed voorbereiding gemaak en die geriewe was oorgenoeg. Die beddegoed was skoon, netjies en topgehalte wat 'n goeie nagrus kon verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Heritage Guest House
Hello Desire, Thank you so much for your favourable review. It was a pleasure meeting you, not to mention those two lovely and well behaved sheep dogs who fitted right in here with the rest of the menagerie. It is always encouraging to know that we are delivering a good service and your comments are appreciated. I hope we will be able to welcome you again in the future. Best regards from us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 3, Alexandria, 6185, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZjhlNGE1LTFlZmUtNGY0NS05ZDMwLTE4MmQxMTg4Y2VmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Voortrekker Street Alexandria 6185 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.653146619218 26.411508717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang