Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heritage House is in 'n ruim tuin aan die einde van die oudste straat in Riversdal geleë en is die ideale plek vir 'n stil en rustige verblyf. Geleë aan die rand van die dorp met asemrowende uitsigte oor die Langeberge en die omliggende platteland, maar is binne maklike stapafstand van die dorp se geriewe af.

Verblyf word gebied in 2 troeteldiervriendelike kothuise en 3 kamers in die historiese hoofhuis. Alle kamers het volledig toegeruste kombuisies en privaat baddens en of storte. Vir gaste se gerief is daar koelwaaiers vir die somer en verwarmers asook elektriese komberse om warm te hou in die winter. Tee, koffie en ontbytgraan word in almal voorsien.

Die historiese ou huis is in 1859 gebou as die woning van die eerste landdros van die dorp en word tans liefdevol gerestoureer tot sy eertydse glorie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 157 resensies vir Heritage House Self Catering Cottages and Rooms
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heritage House Self Catering Cottages and Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MWU4MzVmLTU3NzMtNDA3Zi1hNDI2LThlMTkyNmE4NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 1 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087398885447 21.261355423279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang