Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Yolandie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Absoluut die moeite werd! Ons het baie lekker gebly, die huis is baie lekker ingerig en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Natuurskoon. Goed vir die siel. Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is goed ingerig, pragtige uitsig en wonderlike braai-area. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absolutely tranquil and amazing. Absolutely wonderful. We stayed one extra day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi plekkie. Die mooiste kliphuisie langs 'n pragtige dam, warm gasvryheid en varsgebakte scones om ons te verwelkom - alles het bygedra om dit 'n onvergeetlike naweek weg te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie mooi omgewing met 'n lekker braai-area, binne en buite. Ons het met ons honde gereis en gee nie om hoe goed jy dink jou honde getrain is nie. Ons wou nie die kans vat om die honde van die leibande af te vat nie, want oral loop bokkies rond. As die area om die huis 'n klein heining gehad het, sou dit ideaal gewees het vir 'n oornagplek met honde. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dit was regtig mooi, skoon, netjies, met alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tryna B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Net te kort. Baie lekker. Bitter mooi plek. Op die water. Plek net vir jouself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Dit was net 'n oornag, maar dit was aangenaam. Lekker gebly. Die grondpad na die Cottage is net 'n probleem en die goggas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtig. Baie mooi en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fab. Great! The only thing we might have needed was a heads up about the little miggie bugs/mozzies. Maybe suggest to guests in future to close the windows and doors before it gets dark. Other than that, it was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

'n Juweel in die Vrystaat. Die stilte en natuurskoon is presies waarvan ons hou! Geen klagtes, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cherie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R34, Goliathskraal-plaas, 38 km vanaf Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b868b15f18d4150a014d123ebe46707f8ddce3af79518af7e15251cf72bf4ede486fe88841ae07987f56a7aff14a989f98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 82 5 1 5 Off the R34 Farm Goliathskraal 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.833191555575 27.080840170384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang