Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hermanus Guest Rooms het gerieflike gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk en is ideaal vir vakansieganger of reisigers op pad na hul eindbestemming.

Die verblyf word in 6 lieflike kamers gebied wat elk na ’n semi-privaat stoep lei. Die kamer het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet.

Die kamers het elk ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met Netflix en WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Hermanus het verskeie doendinge, soos kajakvaart, staanroei, swem, visvang, perdrytoere, gholf en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoedere en wingerd besoek of die Fernkloof Natuurreservaat waar hulle kan stap, voetslaan en fietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marlene M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil - lekker geslaap in die netjiese eenheid. Uitstekende verblyf! Sentraal geleë, baie veilig. Kraaknetjies, met alles wat jy nodig het. Vin...
Sien meer
Jan 2025
Frans K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf. Perfekte plek om te oornag. Baie vriendelike ontvangs en hulp.
Jan 2025
Elize O
Saam met vriende
5.0
Heerlike, bekostigbare verblyf in Hermanus! Ek het saam met my kinders in die Gastehuis gebly. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Hermanus Guest R...
Sien meer
Jan 2025
Lynette D
Saam met vriende
5.0
Stayed for 2 nights and enjoyed it. Safe parking for vehicles too. Very pleasant. Comfortable beds. The landlady was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christo K
5.0
Aangenaam en rustig. Baie aangename ondervinding, perfek vir 'n in- en uitbesoek. Skoon en gerieflik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808a96ce8f7d7f780cb57d73bce855aa3eda318781e2a20c5d466a5d609581ef957e9f5532c13daed7765f4174c58b40ee5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 11 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.418700643503 19.228911801835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang