Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermon Farm House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 63, Vioolsdrif, 8246, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hermon Farm House is op 'n erf in Vioolsdrif en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dis die perfekte wegbreekplek vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord ver van die gewoel van die stad.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 3 badkamers, elk met 'n toilet, 'n wasbak en 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke.

Die huis het 'n stoep met buitesitplek wat lei na 'n tuin met 'n braai-area en pragtige uitsigte. Vuurmaakhout word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Erf 63, Vioolsdrif, 8246, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 63, Vioolsdrif, 8246, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50d8fb76e271d1dcb79f8a3d305b9ad658af7254ccc9e9b035eefc11839ca5d6e30e27952cd0378845e39a43bcf39ed2d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense Plot 63 Vioolsdrif 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.704008099965 17.553635143814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang