Herolds Bay Heights
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Dave U - Jun 2024
Algehele gradering
Very good.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hope we see you again.
Regards
Yolanda C - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige ongewing.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Wendy
Nita W - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Nita vir die mooi resensie, dit was regtig 'n voorreg gewees om julle by ons te huisves, kom kuier asb. weer. Liefde, Wendy.
Riana V - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent. Highly recommended.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thank you Riana for the review, we appreciate it, and it was a privilege to meet you. Please come again.
Regards
Wendy
Hennie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gemaklike skoon verblyf.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Hennie dat julle by ons tuis gegaan het, hoop om julle weer gou te sien. Dankie ook vir al die aandag wat julle aan ons yorkie gegee het! Groete, Wendy
Susan E - Des 2023
Algehele gradering
Paar daggies by die see.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie, Susan. Ek hoop julle kom weer. Groete
Kenneth K - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en die omgewing is pragtig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Kenneth, was plesier om julle te huisves
Groete
Tania V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Netjies, skoon, gerieflik. Baie vriendelik ontvang en behulpsaam.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Was lekker om julle te huisves, Tania.
Kom kuier weer.
Ainsley F - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Ainsley hoop om julle weer by ons te verwelkom
Marieta C - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflik, gerieflik en luuks.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Bly om te hoor julle het dit geniet Marieta, kom gerus weer.
Hygiene O - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon en netjies, goeie waarde vir geld.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir mooi terugvoering Susan. Hoop ons sien julle weer.
Elaine C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir terugvoer
Groete
Linda A - Mei 2023
Algehele gradering
Unit was clean,comfortable and had everything we needed. Awesome spot!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thank you for staying with us Linda, please come again.
Danielle F - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Ons het baie lekker gekuier daar.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die resensie, waardeer.
Katey B - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect. Home away from home.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thanks Katey, you are always welcome. Regards
Riana E - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en privaat.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Kom kuier weer Riana
Ben D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier en fantastiese plek. Baie dankie Wendy en Hennie vir julle gasvryheid.
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Baie dankie Ben en Ilse vir die mooi resensie, was 'n voorreg om julle by ons huis te akkommodeer, kom kuier asb weer
Groete
Deon B - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike gashere en uitstekende akkommodasie.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Deon, hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai.
H.p. J - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was een van die lieflikste, vriendelikste plekke wat ons nog in gebly het.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Charmaine, dit was ons voorreg om julle by ons te kon huisves. Kom kuier weer. Groete. Wendy
Otto K - Jan 2023
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Otto, hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai.
Groete,
Wiida D - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Skoon, nuut, netjies en voorwaar sielerus!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Wiida, was so lekker met julle hier.
Giles S - Jul 2023
Algehele gradering
All good.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Good seeing you again
Regards
Larinda K - Jun 2023
Algehele gradering
Ek het nie geweet dat ons en die eienaars soveel "persoonlike" spasie sal moet deel nie, ek is maar net iemand wat nie heeltyd in die skoonmakers, of jou gasvrou wil vasloop wanneer ek my "draai" op vakansie nie.
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Hallo Larinda, dit het nog nooit iemand gepla dat ons op die perseel bly nie, hier is gaste wat meer as eenkeer hier was maar soos jy sê dis persoonlike smaak, ons hou ons afstand, help net waar iemand iets benodig.
Dankie vir jou positiewe terugvoer, was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Alexca D - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, mooi gemeubeleer, vriendelike mense.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Alexca hoop ons sien julle weer
Groete
Wendy
Udette K - Des 2022
Algehele gradering
Ruim, goed ingerigte verblyf naby aan die see.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Kom kuier weer Udette. Groete
Pippie C - Okt 2022
Algehele gradering
Lekke!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dit sal 'n plesier wees om julle weer te sien, Pippie.
Groete
Lisa C - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Looking forward to seeing you again Lisa.
Mareta S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendike ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Mareta, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Cecil V - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, julle sal nie spyt wees nie!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Cecil
Theresa W - Aug 2022
Algehele gradering
Het vir werk gereis.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie, ons hoop ons sien julle weer.
Elmarie A - Jun 2022
Algehele gradering
Baie ontspanne atmosfeer.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Elmarie, kom kuier weer.
Danulda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hier kuier baie vriende lekker saam Danulda, maar binne perke.
Groete
Suma J - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal die blyplek vir enige gesin of groep vriende aanbeveel - baie goeie geriewe.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Was 'n plesier Suma, kom kuier weer
Erica D - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely spacious place to stay.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Erica hoop ons sien julle gou weer.
Delia C - Jan 2022
Algehele gradering
World class!
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Thank you Delia for your review appreciate it
you are always welcome
Giles S - Des 2022
Algehele gradering
Classy & comfortable.
Herolds Bay Heights se terugvoer
It was a pleasure to meet you.
John W - Okt 2022
Algehele gradering
Jaarlikse Eden Open Judo kompetisie.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie John. Hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai.
Lisa F - Okt 2022
Algehele gradering
Very enjoyable!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thank you for the review.
Lindie B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties plek, mense en ervaring.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Lindie, hoop ons sien julle weer. Groete.
Alta D - Feb 2022
Algehele gradering
Vyfster akkommodasie, pragtig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoer hoop ons sien julle weer hier in Heroldsbaai.
Lorinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike 8 dae in Heroldbaai.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hoop ons sien julle weer, Lorinda.
Pippa L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed ingerig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir julle besoek hier.
Ineke V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hoop ons sien julle weer
Cindy B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, pragtige uitsig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Cindy kom kuier weer.
Corne D - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Corne hoop om julle weer te sien.
Vicky P - Jul 2021
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan vakansie hou, lekker plek, lekker veilig en stil.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Vicky kom gerus weer.
Suzette E - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek. Ingerig vir gemak. Heerlike area vir stap.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Suzette kom kuier weer.
Sandra V - Apr 2021
Algehele gradering
Die rustigheid van die omgewing en die mooi uitsig het ons dadelik laat ontspan.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie, Sandra, was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Groete,
Wendy
Landi R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en netjies. Sal enige tyd aanbeveel.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Landi was 'n voorreg om julle te huisves.
Groete
Wendy
Jonathan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing time and best hosts.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer, waardeer
Izelcke B - Des 2021
Algehele gradering
Was a pleasant stay. Enjoyed it very much.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hoop om julle weer hier te ontvang.
Groete
Barend K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies met baie gasvrye ontvangs.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Ilse hoop ons sien julle gou weer
Karlien M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hoop julle kom weer.
Angelo D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike gekuier in ’n skoon en rustige atmosfeer.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Baie dankie.
Nonnie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant, beautiful view, kitchen well equipped, showers spacious, gorgeous bedding.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Nonnie was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Madelein C - Okt 2020
Algehele gradering
10/10 vir die pragtige plek en puik diens!
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Madelein vir die mooi resensie, dit was 'n voorreg om die hele familie te kon help met julle troue. Kom kuier weer.
Groete, Wendy.
Christine D - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, hoop om julle weer hier te ontvang
Groete
Wendy
Nell S - Mrt 2020
Algehele gradering
Gholftrip met Nomads-vriende in beste verblyf.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie, Nell, hoop om julle weer by ons te akkommodeer.
Aldine P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekke, rustige naweek gewees.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Aldine, julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Pierre L - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasmagories, uitstekend, goeie standaard, alles wat met nodig het is daar, alles werk, alles is skoon.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Pierre vir die mooi terugvoer, dit was ons voorreg om julle by ons huis te akkommodeer. Hoop ons sien julle gou weer in Heroldsbaai.
Groete,
Wendy
Deon P - Nov 2020
Algehele gradering
Perfekte blyplek.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.
Daniel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai.
Edith P - Okt 2019
Algehele gradering
Real hidden gem.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thank you so much Edith, was a pleasure meeting you and your family.
Regards
Wendy
Henry V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Was 'n voorreg om julle te ontmoet Theresa, hoop om julle weer in Heroldsbaai te verwelkom.
Helene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige huis en pragtige uitsig oor die see.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Chantel V - Feb 2019
Algehele gradering
Gorgeous propery with amazing views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige eiendom met wonderlike uitsigte.
Die plek is groot genoeg om nie te beknop te wees nie. Het van ons verblyf gehou en sal beslis terugkom in 'n private hoedanigheid. My afgevaardigdes het hul verblyf by Herolds Bay Heights geniet en het versoek om terug te keer in hul private hoedanigheid met hul gesinne.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thank you Chantel, was a pleasure meeting your colleagues, looking forward to meeting you.
Regards,
Wendy
Janet B - Feb 2019
Algehele gradering
Besonderse hoë standaard t.o.v. netheid, kwaliteit van gebruiksartikels, gasvryheid en 'n skoon skoon verblyf.
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Baie dankie, Janet. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet, julle voel soos ons eie familie.
Hoop om julle gou weer te sien in Heroldsbaai.
Liefde,
Wendy
Colette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Het heerlik gebly, baie skoon en netjies!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai
Esther B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie dat julle by ons tuis gegaan het, ek verstaan nie dat julle meer privaatheid wou hê nie, julle was op die boonste eenheid gewees met julle eie ingang, nie naby enige ander gaste nie.
Danie D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansieverblyf. Dit was uitstekend uitgerus.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Danie, julle het soos familie gevoel, sien uit
Om julle Des 2020 weer te sien
Groete,
Wendy
Dalene L - Mei 2019
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Dalene vir die terugvoer, hoop ons sien julle gou weer in Heroldsbaai.
Daniel M - Sep 2019
Algehele gradering
Pynlik netjies en skoon.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Daniel, ons hoop om julle weer by ons te kan akkommodeer.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Elwin S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en het die uitsig geniet.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Groete.
Lienkie O - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik uitgerus met gerief
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Lienkie, was ons voorreg om julle by ons te ontvang.
Lientjie D - Okt 2018
Algehele gradering
Stunning verblyf. Vriendelike eienaars. Beautiful ligging.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Beste Lientjie,
Dit was 'n voorreg om julle vriendelike mense te ontvang, dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Wendy
Elzaane M - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Elzaan, dit was 'n voorreg om julle weer by ons te ontvang
Marius S - Jul 2018
Algehele gradering
Alles was netjies en modern.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Marius vir die terugvoer, hoop om julle weer in Heroldsbaai te ontvang.
Groete,
Wendy
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, 'n fees.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet hier, hoop om julle weer in Heroldsbaai te sien
Groete
Wendy
Estie D - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Beste Estie,
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai!
Groete,
Wendy
Tertia S - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Plek om weer na toe terug te gaan.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Tertia, dit was 'n voorreg om julle en julle pragtige kinders te ontmoet.
Groete
Wendy
Willem F - Mrt 2018
Algehele gradering
That was awesome.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir julle besoek, Willem, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Wendy
Bernard K - Feb 2018
Algehele gradering
Liefdevolste en vriendelike eienaars. Pragtige uitsig oor Heroldsbaai.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Elani, dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Groete,
Wendy
Stacey L - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n rustige dorpie.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Stacey, hoop om julle weer te sien.
Groete,
Wendy
Cornel S - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in baie netjiese en gerieflike akkommodasie met alles wat jy nodig het.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, hoop om julle weer te ontvang in Heroldsbaai.
Groete,
Wendy
Walter B - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Walter. Ons hoop ons sien julle gou weer in Heroldsbaai.
Groete
Wendy
Leslie T - Nov 2017
Algehele gradering
Centrally located to travel east, north and west when visiting the Southern Cape.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Thank you for the positive review Leslie. Hope to see you in Herolds Bay again.
Yvette N - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie met die mooiste uitsig!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Yvette, hoop om julle weer in Heroldsbaai te ontvang. Groete
Morne V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker met vriendelike gasheer.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Beste Morne,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer hier by ons te ontvang
Groete,
Wendy
Barend V - Sep 2017
Algehele gradering
Die fasiliteite was netjies en het als bevat wat mens sou nodig kry.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering Barend, hoop ons sien julle weer.
Groete
Wendy
Ida N - Sep 2017
Algehele gradering
A home away from home.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Ida vir die mooi terugvoer, dis elke keer 'n plesier om julle hier te ontvang.
Groete,
Wendy
Drika L - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Natalie F - Apr 2017
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Beste Natalie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.
Deon S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was perfek.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer hier te ontvang.
Cheree M - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename eienaars, lekker gebly.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer by ons te ontvang.
Francois V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig met 'n uitsig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Francois vir die mooi terugvoer, hoop om julle weer hier by ons te
ontvang
Groete
Wendy
Ina B - Aug 2017
Algehele gradering
Herolds Bay Heights het soos 'n tuiste gevoel.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te leer ken, Ina. Hoop julle sal weer by ons aankom.
Groete,
Wendy
Jaco V - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Jaco, ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Lara P - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties, uit die boonste rakke, dankie!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Lara vir jou mooi terugvoer hoop om julle weer hier te kan ontvang
Groete
Luzanne E - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Luzanne, ek is so bly ons het julle ontmoet.
Tienie E - Nov 2016
Algehele gradering
Dit is so rustig, dit voel of ek op die plaas is met 'n lieflike see-uitsig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Tienie, sien uit om julle weer te sien
Sandra S - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en waarde vir geld.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Susan vir die positiewe terugvoer, lekker gesels en julle vriendelikheid
Marlene L - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf uit die boonste rakke!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Marlene, so bly julle het dit geniet hier, hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai
Vriendelike groete
Wendy
Hester V - Apr 2016
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel, baie mooi en het 'n mooi uitsig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Hester vir die vriendelike terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet
Albie L - Jan 2016
Algehele gradering
5 ster verblyf met 5 ster uitsig!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Albie en Lana, dit was werklik 'n voorreg om julle te ontmoet.
Sunet D - Aug 2016
Algehele gradering
Absoluut ons gunsteling akkommodasie in die Suid-Kaap.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Sunet, sien uit na julle volgende kuier
Jaco V - Apr 2016
Algehele gradering
Absoluut besonders. Beste waarde vir geld wat ek al ooit gesien het.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Jaco vir die positiewe terugvoer, was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Michael V - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, hulpvaardige mense, netjies, dit was puik!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Michael vir die positiewe terugvoer en julle vriendelikheid, hoop om julle
weer in Heroldsbaai te sien
Tanya V - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Tanya vir julle positiewe terugvoer en julle vriendelikheid.
Groete
Wendy
Jan-carel B - Okt 2016
Algehele gradering
Puik!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons sien julle weer in Heroldsbaai.
Groete,
Wendy
Hein M - Des 2016
Algehele gradering
Die moeite werd!
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hello Hein,
Die kere wat die woonstel wel betree was is wanneer die skoonmakers die vullis sakke verwyder het en skoon handdoeke voorsien is.
Dis 'n diens wat ons verskaf en gaste waardeer dit gewoonlik.
Theresa N - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Hoop om julle weer hier te sien. Theresa
Anton V - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met uitstekende gasvryheid.
Lees meerJohann V - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike plek met pragtige uitsigte.
Herolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Jaco, was 'n plesier om julle te kon huisves,
Ons hoop om julle weer te sien in Heroldsbaai
Groete
Wendy
Jaco D - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker!
Lees meerHerolds Bay Heights se terugvoer
Dankie Jaco vir jou terugvoer, was 'n voorreg om julle hier te huisves.
Ek wil net noem dat daar nog nooit probleme was met inbrake van motors nie en dat hier deurnag 'n sekuriteit voertuig is wat die strate patrolleer, maar verstaan dat jy besorg was.
Vriendelike groete
Wendy
Elizma B - Okt 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies met 'n mooi uitsig!
Claudette H - Aug 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Michele D - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly - sal definitief weer gaan.
Simone V - Jan 2015
Algehele gradering
Kos vir die siel!
Juan D - Sep 2015
Algehele gradering
Ek beveel die plekkie oor en oor aan.
Ivan F - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was werklik 'n fantastiese ervaring.
Vanessa M - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent hosts!
Adliana B - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was goedkoop, netjies, skoon en moderne verblyf.
Anandre E - Jun 2014
Algehele gradering
Totally exceeded our expectations!
Lees meerWillem R - Mei 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties lekker!
Stephanie O - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was die beste: skoon met alles wat mens nodig het. Die stilte was wonderlik.
Chrisoné S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plekkie is mooi en netjies ingeri. Wendy was baie gaaf en behulpsaam!
Yolanda S - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Liezl S - Okt 2014
Algehele gradering
Ongelooflike mooi see-uitsig met lekker stoepe.
Neille V - Jan 2014
Algehele gradering
Dit het aan meer as ons verwagtinge voldoen.
Werna V - Okt 2013
Algehele gradering
Vyf-ster!
Eunita S - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was awesome, net te kort!
Chris C - Mei 2013
Algehele gradering
Absolutely magnifecent and a very comfortable stay
Lea C - Apr 2013
Algehele gradering
Dit was 'n baie netjiese woonstel - fantastiese waarde vir geld
Adre C - Jun 2013
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en toegerus met ALLES wat nodig is!
Amanda V - Des 2013
Algehele gradering
We had a great time.
Denver E - Nov 2013
Algehele gradering
Decent but slightly disappointed
Marilyn R - Aug 2012
Algehele gradering
Beautiful and highly recommended
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang