Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herolds Bay Heights

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Palesa S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Home away from home! Beautiful stay! A heavenly haven with a warm welcome! We just spent 5 blissful days at this stunning seaside retreat, and it was absolute perfection! The house exceeded our expectations in every way - spacious, stylishly appointed, and boasting breathtaking views of the ocean. We are softball players from Pretoria and we were there for a tournament. From the moment we arrived, our gracious host made us feel right at home. Her warm welcome, thoughtful gestures, and exceptional hospitality set the tone for a truly unforgettable stay. The house itself is a masterpiece, with ample room to relax, unwind, and soak up the serene atmosphere. The seamless blend of comfort, elegance, and coastal charm made our stay truly special. Highlights include: expansive sea views from the (balcony/living room/bedrooms). Beautifully equipped kitchen for culinary delights. Cozy bedrooms with plush amenities. Immaculate cleanliness and attention to detail. But what truly made our stay stand out was the exceptional hospitality. If you're seeking a tranquil seaside escape with a warm and welcoming host, look no further! This heavenly haven has it all. We can't wait to return! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Palesa, thank you for the lovely review. I really appreciate your kind words. Please visit us again. Warm regards, Wendy

Dave U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very good. Comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Hope we see you again. Regards

Yolanda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustige ongewing. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die weer het nie saamgespeel nie en die mis het ons mooi uitsig weggesteek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Was lekker om julle te ontmoet. Groete Wendy

Nita W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Ons was 8 dames wat rolbal gaan speel op Hartenbos, George, Outeniqua en Mosselbaai en kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie. Herold Bay Heights is 'n lieflike plek met 'n pragtige uitsig. Ons het so lekker gebly. Wendy is 'n uitstekende gasvrou! Wendy stap die ekstra myl en lewer uitstekende diens. Al die dames kon net nie ophou praat oor hoe wonderlik en netjies ons verblyf was nie. Ons sal enige tyd weer daar gaan tuisbly. 10/10 vir jou, Wendy!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Dankie Nita vir die mooi resensie, dit was regtig 'n voorreg gewees om julle by ons te huisves, kom kuier asb. weer. Liefde, Wendy.

Riana V
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Excellent. Highly recommended. The unit was fully equipped with everything we needed to make our stay comfortable and enjoyable. Clean with lots of space and a nice entertainment area with board games which the teenagers enjoyed. The owners were warm and welcoming and always available in case we needed any assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Thank you Riana for the review, we appreciate it, and it was a privilege to meet you. Please come again. Regards Wendy

Hennie B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gemaklike skoon verblyf. Wendy en Hennie was awesome en baie vriendelike gashere. Die verblyf is redelik groot en baie gemaklik. Ons het regtig baie lekker gebly en ons sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Dankie Hennie dat julle by ons tuis gegaan het, hoop om julle weer gou te sien. Dankie ook vir al die aandag wat julle aan ons yorkie gegee het! Groete, Wendy

Susan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Paar daggies by die see. Herolds Bay Heights bied lieflike akkommodasie. Pragtige uitsig, goeie linne en alles wat jy nodig het. Vriendelike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Dankie, Susan. Ek hoop julle kom weer. Groete

Kenneth K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier en die omgewing is pragtig. Ons het baie lekker gebly en die geriewe is tops. Braaikamer is ideaal en Wendy se muffins is die beste! Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Dankie Kenneth, was plesier om julle te huisves Groete

Tania V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Pragtige plek. Netjies, skoon, gerieflik. Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Pragtige, skoon, netjiese, gerieflik geleë. Veilige parkering. Vriendelik ontvang en behulpsaam. Lekker gesins- en vriendewoonplek. Defnitiewe aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Was lekker om julle te huisves, Tania. Kom kuier weer.

Ainsley F
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ons het heerlik gebly. Pragtige uitsig. Regtig baie oulike selfsorgverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Herolds Bay Heights
Dankie Ainsley hoop om julle weer by ons te verwelkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2OTYxOWI3LTFlMGQtNGMwNS1iNzgxLTUxOWI0N2I4YzA1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 139 5 1 5 45 Slaapplek Street Herold's Baai 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049397062419 22.400747537613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang