Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herolds Bay Heights

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Herolds Bay Heights is in Heroldsbaai geleë. Die eenheid is gerieflik geleë langs die gewilde Oubaai-Gholfbaan en 10 km van die lughawe af.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied en sluit Eenheid 1 en Eenheid 2 in. Eenheid 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 'n oopplan-sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis en eethoekie. Daar is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, 'n onderdakbraai op die balkon wat uitkyk oor die see, en 'n braaikamer met 'n binnebraai.

Eenheid 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n oopplan-sitkamer, -eethoekie en volledig toegeruste kombuis. Die balkon het 'n see-uitsig. Die eenheid het ook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe.

Gaste is welkom om die getypoel by die strand net 'n entjie ver te besoek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dave U
Gesin met tieners
5.0
Very good. Comfortable and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Yolanda C
Gesin met tieners
5.0
Rustige ongewing. Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Die weer het nie saamgespeel nie en die mis het ons mooi uitsig weggesteek.
Apr 2024
Nita W
5.0
Fantasties! Ons was 8 dames wat rolbal gaan speel op Hartenbos, George, Outeniqua en Mosselbaai en kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie. Herold ...
Sien meer
Mrt 2024
Susan E
Gesin met tieners
5.0
Paar daggies by die see. Herolds Bay Heights bied lieflike akkommodasie. Pragtige uitsig, goeie linne en alles wat jy nodig het. Vriendelike gashere!
Des 2023
Kenneth K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier en die omgewing is pragtig. Ons het baie lekker gebly en die geriewe is tops. Braaikamer is ideaal en Wendy se muffins is die beste! O...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herolds Bay Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 45, Heroldsbai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2OTYxOWI3LTFlMGQtNGMwNS1iNzgxLTUxOWI0N2I4YzA1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 138 5 1 5 45 Slaapplek Street Herold's Baai 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049397062419 22.400747537613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang