Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heroldsbay @ the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaistraat 84, The Heroldsbay 510, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Heroldsbay @ the Sea is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Heroldsbaai. Dit is ideaal vir óf 'n romantiese wegbreek óf vir 'n klein gesin aangesien dit gerieflik net 100 m van die strand af geleë is.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n enkelmatras. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die bed is daar 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir óf 'n oggendkoffie óf 'n skemerkelkie. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Tydens beurtkrag word hierdie woonstel deur 'n omskakelaar gerugsteun.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dinkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooidraaistraat 84, The Heroldsbay 510, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heroldsbay @ the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaistraat 84, The Heroldsbay 510, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8162e5625a517ca9a0a1a3b9e95fa824acf12d854dd9b11f6d2e9b808adbdf0b9bd371d1edd3711b8a0fece82fa5af8bcbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 84 Rooidraai Street The Heroldsbay 510 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053340146814 22.391162684419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang