Heron @ Cape St Francis Lifestyle Estate
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St. Francis Resort, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Heron @ Cape St Francis Lifestyle Estate is in Kaap St Francis en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste. Dit is net 150 m vanaf die strand.
Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis met ’n grasdak beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n kombuis, sitarea en ruim vermaakarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort.
Een van die slaapkamers is op die grondverdieping en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van ’n aangrensende badkamer met ’n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en die vermaakarea het sitplekke, ’n etenstafel en ’n ingeboude braai-area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Daar is ’n skoonmaakdiens teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Die Cape St. Francis-oord bied ’n gemeenskaplike swembad naby die restaurant en kroeg. Gaste kan ookk gaan visvang, branderplankry, kanoe, voetslaan, voëlkyk of die Kaap St Francis-lighuis besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Da Gama-weg, Cape St. Francis Resort, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Heron @ Cape St Francis Lifestyle Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg, Cape St. Francis Resort, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang