Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Heron Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Chintsa. Die eiendom bied uitsigte oor die see en omgewing en is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienwaardighede verken kan word.

Hierdie bekoorlike, losstaande kothuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit is geskik vir 4 tot 5 gaste en daar is 2 slaapkamers aan weerskante van die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, stort en aparte toilet.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omksep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Beide slaapkamers het skuifdeure wat na die stoep met see-uitsigte lei.

Die oopplan-kombuis en -leefarea is 'n helder en moderne area wat lei na die stoep. Gaste kan hul oggendkoffie of skemerkelkie op die stoep geniet en die see-uitsig gade slaan.

Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, dubbeldeuryskas-vrieskas met 'n ysmaker, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele, 'n dagbed in die leefarea vir 'n vyfde gas en 2 gemakstoele.

Die leefarea het 'n Android-TV met Netflix, Showmax, Amazon Prime en YouTube. Daar is gratis WiFi.

Heron Cottage is eko-vriendelik en maak van sonkrag, watertenks en 'n gasstoof gebruik. Daar is onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heron Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronloop 560, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8777a12667e018e0ae2daa80989fad9c51cd562d17cc7f677b94f6790a8fad60fbd3ebf5889eac8fa77789c375ddf97ef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 560 Heron Loop Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.821023504003 28.112213102864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang