Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Heron Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cynthia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia A

Baie lekker kuier in 'n stil en rustige omgewing.

Parkeerarea is hopeloos te klein. Kan meer uitgebrei word asb.

Ashley S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley S

Cozy stay

Great location and value for money. Parking a real issue and could do with more parking, especially for 3 couples with 3 cars. House is very functional. The fireplace is amazing. Braai outside was a bit of an issue with bad weather and could consider a built-in braai and close patio up for winter. Otherwise very happy with the house. Wi-Fi is an issue and cellphone signal but sounds like more Service provider issue vs a house issue.

Leon D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon D

Surpassed our expectation.

What an amazing little cottage! If the price was not so steep for a couple alone, we would have been back pretty soon. This place was impeccable and welcoming.

Antoinette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V

Baie klein huisie, maar gerieflik.

Die kuier was heerlik, maar daar was 'n paar dinge wat ons gepla het. Die beddegoed het soos 'n kas geruik, daar was net 'n bad, die potte is bitter oud en brand aan. En die TV is uit die argief, veral as jy Wêreldbeker-rugby wou kyk. Slegte parkeerarea waar bome jou kar krap, soos in ons geval.

Marisa D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Love die rustige Bettysbaai vibe. Huis was cozy en gemaklik.

Sal net voorstel dat julle 'n braai het wat hout vuur kan maak vir die van ons wat bietjie hou van kuier by die vuur. Parkeeing was bietjie beknop en ons het gesukkel om ons 2 karre uit die pad uit te kry. Was ook nie besem in sig om die huis bietjie uit te vee nie. Sal graag terugkom in die winter om by daai lekker kaggel te sit!

Ronald L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Naweek kuier.

Baie goeie naweek gehad by Heron Cottage al was die weer nie goed nie. Baie rustige verblyf, het veral die natuurlike tuin geniet.

Anton E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton E

Aangename tyd, presies wat ons beplan het.

Die stilte, natuur omgewing, uitsig selfs uit elke vertrek.

Dottie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dottie E

Lekker gerus.

Gedink see is nader. Koue krane in kombuis en badkamer kort aandag.

Miche P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miche P

Dit was asemrowend.

Sal enige tyd weer terugkeer na Heron Cottage. Ons het ons kuier geniet.

Yumna J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna J

Amazing and homey!

Even though the weather didnt allow us to go to the beach, the house was beautiful and cozy to stay indoors by the fireplace. Very beautiful family home

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA177669f7b8c1d53340690be165f53a9701f01f31d54054ad667d97c6efb5fca9eb2eef8fec83aa5d42ff0cd2bf04187e760a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 2197 Wheeler Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367638304252 18.879974486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang