Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Heron Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuis vir tot 6 mense in Bettysbaai en is 400 m van die strand af geleë.

Die duplekshuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die solderkamer, sowel as 'n kamer op die grondvloer, is ingerig met koningingrootte-beddens, en die derde kamer op die grondvloer het 'n dubbelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet, en 'n warm-en-koue buitestort is ook beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het, asook WiFi-toegang, en wat uitloop op 'n stoep wat oor die tuin en die Overberg uitkyk.

Heron Cottage is 500 m vanaf die Rondevlei-meer geleë, en gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek. Die area bied ook verskeie doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes, asook verskeie restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heron Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerrylaan 2197, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA177669f7b8c1d53340690be165f53a9701f01f31d54054ad667d97c6efb5fca9eb2eef8fec83aa5d42ff0cd2bf04187e760a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 2197 Wheeler Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367638304252 18.879974486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang