Heron's Haven
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus U - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow, wow, wow.
Robin C - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Wat n juweel. Beslis aanbeveel vir almal.
Aggi G - Nov 2023
Algehele gradering
Restful and tranquil.
Heron's Haven se terugvoer
Thank you. It was a pleasure accommodating you.
Robin B - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing on the water's edge.
Heron's Haven se terugvoer
Thank you. Hope to see you again in the future.
Roy A - Okt 2023
Algehele gradering
A wonderful stay with the most friendly, accommodating host.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Roy, hope you can stay longer next time and enjoy the West Coast. Thank you.
Debbie A - Sep 2023
Algehele gradering
The most peaceful and tranquil place to stay.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Debbie, so happy you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in the future. Thank you.
Angela K - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die rivier.
Desmond K - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful unit on the estuary.
Elise E - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig reg langs rivier.
Susan P - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik ontspanne en rustig.
Sanet V - Jan 2023
Algehele gradering
Watery bliss.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Sanet, so bly julle het dit geniet. Volgende keer is ek op solar.
Steven W - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier!
Lees meerRiaan R - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was uit die boonste rakke.
Heron's Haven se terugvoer
Bekommerd oor netheid en diens aangesien hierdie twee aspekte belangrik is vir my. Hoop julle het lekker gekuier.
Paul F - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en ontspan, oulike plekke met mooi uitsig en stil.
Joggie V - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie.
Heron's Haven se terugvoer
Baie dankie, Joggie. So bly jy het die ware Heron's Haven ondervinding gehad. Hoop ons sien mekaar weer in die nuwe jaar.
Christal M - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning wegbreek.
Heron's Haven se terugvoer
Baie dankie, Chantal. Hoop julle kom geniet die weskus weer in die toekoms.
Chardon L - Okt 2022
Algehele gradering
Beste blyplek ooit.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Chardon, julle was heerlike gaste. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien vir 'n langer kuier om hierdie deel van die Weskus te verken.
Sune M - Okt 2022
Algehele gradering
Kan nie wag om weer te gaan nie.
Annamarie D - Sep 2022
Algehele gradering
The house is very neat and spacious for 2 people. Being on the water is always a bonus.
Lourista D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige en heerlik ontspannende verblyf.
Heron's Haven se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Kan nou nog nie die wonderlike weer tydens julle besoek glo nie.
Marié V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer op die oewer van die rivier.
Heron's Haven se terugvoer
Liewe Meg
Dit was heerlik om sulke lekker gaste te hê. Baie dankie.
Leon L - Sep 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het met 'n besonderse ligging.
Theunis D - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike, stil omgewing en pragtige ligging.
Heron's Haven se terugvoer
Baie dankie, Theuns. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ek is bly julle het veilig gery.
Christo B - Jan 2022
Algehele gradering
Akkomodasie het uitstekende ligging en is die eienaar ongelooflik gasvry en vriendelik.
Heron's Haven se terugvoer
Baie dankie, Christo. As jy buite seisoen kom kuier, belowe ek jou, is die prys herlwat beter. Veral met bly 4 dae, betaal vir 3!
Philip V - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon eenheid.
Karlie D - Jul 2021
Algehele gradering
Was daar slegs vir een aand op toer.
Heron's Haven se terugvoer
So bly julle het dit hier geniet. Altyd welkom terug. Die blomme is nou uit en die wêreld hier rond lyk pragtig.
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Die rustigheid vanself met 'n uitstekende ligging op die water.
Theu V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker met pragtige uitsig.
Heron's Haven se terugvoer
Ek is bly dat julle kon ontspan. Planne vir 2021 is juis 'n ekstra kamer met 'n inloop stort en ingeboude braai. Ons eenheid behoort dan oorgenoeg ruimte te bied.
Josephine V - Okt 2020
Algehele gradering
It was a peaceful weekend and the weather played along nicely. Wonderful view and very peaceful atmosphere. Place was very clean and I would recommend it to anybody.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Josephine, Thank you for your positive comments. We appreciate the support and hope we will see you again in the future.
Delicia B - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
Fantastiese waarde vir geld en die ideale ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hein W - Jan 2020
Algehele gradering
Tranquil, food for the soul.
Andries D - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike eenslaapkamer-selfsorgwoonstel in Port Owen met puik ligging teenaan water.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Andries, ons is so bly julle het lekker gekuier. Hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.
Leonie M - Sep 2020
Algehele gradering
Stil, rustig, gerieflik en gemaklik!
Heron's Haven se terugvoer
Liewe Leonie, ons is bly julle het lekker gebly.
Ek sou dit waardeer as u my kan laat weet waar ons kon verbeter het wat betref netheid en ligging sodat ons dit kan aanspreek in die toekoms.
Nicky J - Des 2019
Algehele gradering
Amazing location with easy access to the main river. Ideal for a couple with 1 teenager or 2 small kids. Clean and neat.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Nicky, we agree about the Weber braai. Hope to build a braai downstairs in the very near future.
Thank you,
Regards, Erna.
Ingrid L - Okt 2019
Algehele gradering
Supermooi, prachtig gelegen!
Christopher B H - Sep 2019
Algehele gradering
Ons kuier was kort want ons het net oorgeslaap, maar die posisie langs die kanaal was pragtig en die akkommodasie baie gerieflik.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Chris
Hopelik het julle kort besoekie vir julle gewys hoe baie daar is om te sien hier aan die Weskus. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Erna
Lorna R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en mooi uitsig.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Lorna en Robbie
Hoop julle reis verder was lekker. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Kobus E - Aug 2019
Algehele gradering
Soos om by vriende te kuier.
Anina S - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en alles wat nodig is is in die eenheid.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Anina en Christie,
Ons is bly julle het ons natuurskoon so baie geniet. Jammer die weer was 'n bietjie koud!
Groete
Erna
Ericka V - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker gerieflike selfsorg-eenheid, netjies en vriendelike personeel.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Ericka,
So bly dat jy lekker gekuier het. Hoop om jou weer by ons te kan verwelkom.
Groete,
Erna
Jannie F - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Jannie,
Ons is bly dat jy jou kuier geniet het. Ek kan hoor Greg het goed na jou omgesien in my afwesigheid.
Groete,
Erna
Loraine F - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie ervaring. Voel tuis.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Loraine
Ons is bly julle het lekker gekuier. Miskien kruis ons paaie daar in Namakwaland in September.
Marieta F - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Marieta
Julle is enige tyd welkom, want daar is nog baie om te sien hier op die Weskus. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Erna
Pieter L - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Pieter
Ons is bly julle het julle besoek geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Erna
Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie ruim en skoon. Goeie fasiliteite en op die water.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Johan
Ons is so bly dat jy jou tydjie by ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoering!
Groete
Erna en Greg
Erika G - Mrt 2019
Algehele gradering
Die eienaar het ons baie welkom en tuis laat voel.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Erika en Arno, ons het julle besoek terdeë geniet en is bly julle het lekker gekuier. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Baie dankie
Erna en Greg
Francois C - Mrt 2019
Algehele gradering
Rus vir liggaam en siel.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Francois
Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons woon reg langs die water, maar het nie geweet van net ingooi om harders te vang nie. Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Erna en Greg
Elize V - Feb 2019
Algehele gradering
Was asemrowend.
Heron's Haven se terugvoer
Liewe Elize,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het jul verbyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Erna
Ruth S - Jan 2019
Algehele gradering
Warm and friendly welcome on arrival, excellent stay, great value for money.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Warm en vriendelike verwelkoming met aankoms, uitstekende verblyf, goeie waarde vir geld.
Heron's Haven was 'n wonderlike ervaring. Ons was baie goed verwelkom met aankoms met voldoende inligting oor die plaaslike besienswaardighede. Die spasie is netjies met alle noodsaaklikhede vir kook en eet. Ons het die rus geniet, sowel as die besoeke van die plaaslike voëls en skilpaaie, met pragtige, skilderagtige sonsopkomste en sonsondergange. Dit is beslis 'n bestemming om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Ruth,
Thank you so much for your lovely comments. Our local priest always says " a weekend on the West Coast is a foretaste of heaven". We hope to see you again in the future.
Warmest regards
Erna
Adri C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf vir 2 persone.
Lees meerHeron's Haven se terugvoer
Beste Adri,
Ons probeer presies aanbied wat op die foto's is. Ek haal aan uit die algemene inligting:"Heron's Haven is op die grondvloer geleë, onder die eienaar se hoofhuis." Ons badkamer is klein, maar ons moes ongelukkig hierdie spasie opoffer om groter leefarea te bied. Ek het ons inhoud gewysig sodat dit nie net op die foto's sigbaar is nie, maar ook in die beskrywing. Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Groete,
Erna
Stefan S - Mei 2019
Algehele gradering
Very friendly and informative service.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Stefan,
Thank you for your suggestions. We appreciate them. We hope that your stay was enjoyable.
Warm regards
Erna
Stephan L - Jul 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Heron's Haven se terugvoer
Dear Stephan,
We are glad that you enjoyed your stay. We appreciate knowing how we could improve our service as well as safety to ensure a better experience for our future guests.
Thank you,
Erna
Frik S - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap en pragtige uitsig.
Heron's Haven se terugvoer
Beste Frik,
Bly julle kon lekker oorslaap. Sou net graag wou hoor waar ons kon verbeter het in terme van waarde vir geld, ligging en veiligheid. Voorstelle is altyd welkom.
Groete,
Erna
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-Oos 112 B, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang