Heron's Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-Oos 112 B, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 875 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Heron's Haven is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 5 gaste aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen.
Heron's Haven is op die grondverdieping geleë, onder die eienaar se hoofhuis. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die rivier en 'n en suite badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Aangrensend aan die leefarea is 'n tweede klein, en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, sowel as koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Skoonmaaktoerusting word voorsien. Daar is 'n TV met volle DStv-Premium in die sitkamer, en WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek agter 'n toesluithek. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Heron's Haven het direkte toegang tot die rivier en is nie veilig vir klein kindertjies nie. Gaste het ook toegang tot die jetty indien hulle 'n boot het wat hulle wil gebruik.
Let asb. daarop dat die eenheid in 'n rustige natuurgebied is, dus word harde musiek en lawaaierige partytjies nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Elizabeth-Oos 112 B, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Heron's Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-Oos 112 B, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang