Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heron's Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Santie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kan sterk aanbeveel. Baie lekker gebly in goed toegeruste huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fer P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Veilige woonbuurt en die ontvangs was baie nice. Rustige, stil plekkie, naby die see. Plekkie het alle toebehore en nodige eetgerei. Het dit baie geniet. Alles is netjies en skoon. Mooi private plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker plekkie vir klein gesin. Baie lekker gebly! Badkamer kort extractor fan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag
5.0
Apr 2024

Ontspannend, rustig. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very good. Awesome. Will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roecha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfekte wegbreek. Was 'n wonderlike verblyf, baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry And Janet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A nice place to stay. We enjoyed our stay and everything we needed was provided. A fabulously friendly tortoiseshell cat lives at Heron's Nest, which we really enjoyed. The only drawback is the couple of large steps to get in and out of the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderful. Our weekend was very nice. The place was perfect for me and the kids. We would go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Very well equipped - even chocolate & Jacobson coffee. Just a tranquil & great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judith S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons het baie lekker gekuier. Die area is baie rustig en stil. Die woonarea is ook pynlik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronlaan 3, Melkobsstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c5e513decdd73f355314e205e516adc9e5fe4dcd0a5f0d36d72e227ae42b98a8814ce212496f94ec13550d13cffe95dd0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 3 Heron Avenue Melkobsstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.699353015584 18.443085373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang