Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herschel Court Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Herschel Court Studio
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tyler P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyler P

Very neat and cozy.

Great! Grateful to have spent my weekend here! It is quite outdated, so well-suited as a lock-up and go type of stay. Very central and positioned for trips to City Centre, Constantia and the like.

Herschel Court Studio se terugvoer

So glad you and your girlfriend had a great weekend making lots of anniversary memories! Hope to see you again!
Joy and Mike

Herschel Court Studio
Tanya L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Absolute pleasure staying at Herschel Court Studio.

Joy and Mike are the absolute best hosts. Anything I would ask for was done in no time, and they even went the extra mile. I highly recommend Herschel Court Studio. The location is very convenient; it was easy to get to different places in the city, UCT, etc. Claremont is a very central suburb. Shopping and eating in the area is just a stone's throw away. Thank you, Joy and Mike.

Herschel Court Studio se terugvoer

Thank you Tanya for your kind and very thoughtful review.
Much appreciated.

Herschel Court Studio
Bertie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie B

Gemaklik, goeie ligging en skoon.

Dankie vir die gasvryheid. My verblyf was gemaklik, skoon en goed geleë. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Baie dankie.

Herschel Court Studio se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi woorde. Ek en Mike waardeer dit baie. Julle was wonderlike gaste, alles mooi en netjies laat staan. Vyf ster gaste. Dankie. Groete, Joy.

Herschel Court Studio
Ewan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan R

This small self-catering flat was exactly as the photo showed.

It was exactly what we needed. The WiFi is weak, and the online TV does not work because the WiFi connection is a low bit-rate. But we did not want to watch TV anyway, just eat and sleep after our day at the conference. What we would suggest is to have blockout curtains and not the fine see-through type. It would make the room darker during the night with all the street lights and maybe reduce the road sounds.

Abdul H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul H

Gasvrou baie vriendelik, selfs laat weet ek kan later uitboek.

Still area, rustig geslaap. Alles baie veilig.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Abdul. So bly jy het jou tydjie geniet.
Groete, Joy en Mike

Herschel Court Studio
Alison G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alison G

Conveniently located.

Being a studio unit in an old building, the unit is basic. However, it has all the essential items for an easy overnight stay and is very conveniently located for shops, restaurants, the southern suburbs, and the city bowl. The lack of cleanliness is really unfortunate.

Herschel Court Studio se terugvoer

Thank you for your feedback, Alison. It's greatly appreciated. We apologise for the three issues that had been overlooked and have since attended to:
1. A tissue in a drawer,
2. The cleaning and removal of the shower drain,
3. and the imperfect breadboard.
Otherwise, I understand everything else was clean and in good order.
Thank you for your input and we hope to see you again.
Kind regards, Joy and Mike.

Herschel Court Studio
Desiree F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Desiree F

Really enjoyed the area we stayed in.

We spent 6 days over year end season. The area was rather noisy on New Year's Eve, but we did expect that.

Cheryl L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl L

Dissapointed and feeling ripped off, will not recommend!

Very dissapointed. The place wasn't ready on time. When we arrived they were still busy cleaning up and connecting the WiFi. We waited in our car for about 20 minutes. The place had a musty, mouldy smell. It seemed it badly needed to be aired. We tried to keep some windows open to get rid of the smell, but it was difficult because it's located on a busy street corner (noise pollution) and it was really cold. There was mould on the walls and window frames (not cleaned) and one of the chairs. The curtain was hanging loose on one side (no hooks) and the venetian blind was damaged and in need of replacement. The bedding was clean, but it seemed like the owner bought it at a thrift shop (or old bedding from their own home). The toaster and heater worked, but also looked like something that was past its sell-by date. There is no security gate, hence the poor safety score. Electrical wall plugs were loose and could pose a safety risk.

Conrad D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad D

Home away from home.

We enjoyed our stay. The location was close to amenities and the hospital. The unit was very safe.

Ronelle T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle T

Baie netjiese, veilige woonstel en alles wat jy nodig het. Winkelsentrum net om die draai vir benodighede, goeie ligging.

Ek en my man moes dringend Kaap toe kom vir 'n operasie vir ons seuntjie. Ons wou net graag 'n woonstel naby die hospitaal hê, met slaapplek, badkamer en 'n yskas. Die woonstel het alles gebied wat ons nodig het, netjies en veilig. Joy en haar man is wonderlik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering, Ronelle. Dink aan julle. Hoop alles loop nog reg met jul kleintjie.
Joy en Mike.

Herschel Court Studio
Alex M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

Veilig, sentraal en gemaklik. Ek kan Herschell Court Studio ten sterkste aanbeveel.

Alles was perfek. Vriendelik en hulpvaardige eienaars met 'n sentrale ligging wat ons besoek aan Kaapstad soveel gemakliker gemaak het. Die gevolg - 'n fantastiese vakansie.

Herschel Court Studio se terugvoer

Baie, baie dankie, Alex. Ons waardeer die mooi woorde so baie. Weereens dankie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Joy en Mike Smith.

Herschel Court Studio
Wouter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D

Klein, netjies en skoon akommodasie.

Ek was op 'n kort besigheid besoek en die fasiliteit het ten volle voldoen aan my vereistes.

Martin T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin T

It was quite neat, and most importantly it's safe and close to main shops and lots of restaurants and value-for-money restaurants.

We did enjoy our stay, we even wanted to stay longer, but it was pre-booked.

Hilmir J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilmir J

Was okay.

Ons het lekker gebly. Die plek was 'n klein bietjie vuil. Moes self van die goed weer skoonmaak. Is veilig om te bly. Was vriendelik ontvang.

Anonymize U - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonymize U

Heeltemal voldoende vir my besoek.

Sien sterre.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie Fritz - ons waardeer jou terugvoering.
Joy en Mike.
Volgende keer kom bly by ons by Abelia Place in Rondebosch - net so 5 minute van Herschel Court af - dit is waar ons woon en hier is ontby ingesluit.

Herschel Court Studio
Sabera A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabera A

Excellent location close to Cavendish Mall in a safe complex.

See stars.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dear Sabera, thank you for your positive review. I am so glad you had a good stay in Cape Town. Thank you too for your thoughtful gift to spice up our lives! It was very kind of you and much appreciated by both Mike and I.
Kind regards,
Joy

Herschel Court Studio
Phil T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil T

Die perfekte plekkie wat aan al my behoeftes voldoen het.

Hieride was die perfekte plekkie vir my en Beverley om die naweek deur te bring. Die ligging sal vir baie mense miskien nie pas nie, maar dit was perfek vir ons. Die woonstelletjie is klein, maar ruim genoeg vir die 2 van ons. Die plekkie is goed toegerus en, alhoewel die TV nie gewerk het nie, het dit ons geensins gepla nie, aangesien ons nie daar was om TV te kyk nie. Mike het ons baie vriendelik verwelkom en ons het werklik welkom en tuis gevoel. As ek weer daar gaan kuier, sal ek definitief weer daar bespreek.

Herschel Court Studio se terugvoer

Phil, baie dankie vir die terugvoering.

Ons is so bly julle het jul naweek daar geniet. Jammer oor die TV. Ons het die tegnikus dadelik uitgeroep en hulle het kom kyk wat fout was. En dit was blykbaar net die afstandbeheerder wat reggestel moes word.

Weereens baie dankie vir die bespreking, ons waardeer dit.

Groete

Herschel Court Studio
Frikkie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L

Gerieflik en sentraal geleë.

Klein maar gerieflik. Mike en Joy, dankie vir julle diens.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Estelle L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle L

Dit was baie aangenaam. Goeie verblyf vir 'n nag of twee.

Enigste probleem was dat daar met ons meegedeel is dat daar WiFi is en ons het ook die wagwoord ontvang, maar die WiFi het glad nie gewerk nie. Verder was ons verblyf heerlik en is daar geen ander klagtes nie.

Herschel Court Studio se terugvoer

Ek is so bly julle het jul tydjie in Herschel Court Studio geniet, maar ek is so jammer om te leer dat die Wi-Fi nie gewerk het nie. As julle ons net laat weet het. Dit gebeur so nou en dan met Wi-Fi orals, en gewoonlik het dit net n "reboot" nodig" . Mike sou onmiddelik na julle toe gery het om die probleem op te los.

Baie dankie.

Herschel Court Studio
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dirk S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Rustig en gerieflik!

Herschel Court is binne loopafstand van Nuweland sportvelde af wat baie gerieflik is. Jou motor bly dan veilig agter. Dis ook binne enkele minute se ry van die hoof toeristebesienswaardighede in die Kaap. Die verblyf self was baie rustig.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie Dirk vir die mooi woorde - ons waardeer dit baie. Joy en Mike

Herschel Court Studio
Ismail H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ismail H

Ons was effens teleurgesteld.

Gedurende die 8 dae van ons verblyf was ons nooit met skoon handdoeke of beddegoed voorsien nie. Tog sal ons definitief weer van die verblyf gebruik maak, ons het dit alreeds by ons vriende aanbeveel. Die enigste probleem is die verkeer en bogenoemde. Mike is 'n gawe gasheer.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie, Ismail, vir die mooi woorde. Dis ons beleid om beddegoed elke vyf nagte te verander en handdoeke elke drie, maar daar is altyd spaar handdoeke in die kas. Ons is s1o jammer as ons jou nie vertel het nie! Ek vra om verskoning dat die beddegoed nie verander was nie - ek weet regtig nie wat gebeur het nie! Maar Ismail, vir volgende keer, as daar enigiets was fout is, bel ons - ons is net 5 minute van die woonstel af and Mike sal reguit daarheen gaan.

Herschel Court Studio
Ethel G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel G

Fantasties!

Baie lekker. Sal weer kom!

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie, Ethel - ons is so bly julle het jul verblyf in die woonstelletjie geniet.
Mike en Joy

Herschel Court Studio
Henri V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Veilige, bekostigbare akkommodasie in 'n goeie area.

Het Herschel Court ook vir ander moontlike gebruikers aanbeveel. Baie geskik vir vroegoggend-afsprake en gerieflik naby goeie restaurant.

Herschel Court Studio se terugvoer

Dankie, Henri - ons waardeer die mooi woorde.

Herschel Court Studio
Debbie H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie H

Enjoyed our stay, very central to the schools we needed to attend

We enjoyed our stay and Mike and Joy wonderful people to deal with. Some suggestions: paint the interior, some damp coming through. Also, the shower sprays water all over the floor when you shower as the glass panel not long enough. Maybe even put a heated blanket on the bed for winter. Otherwise, lovely.

Herschel Court Studio se terugvoer

Thanks for the suggestions, Debbie. You'll be happy to know that the whole interior has been repainted recently and in the kitchen we used that special bathrooms & kitchens paint. At the same time the shower panel was re-sealed with silicone. I agree with you about the electric blanket - just nervous about the safety factor and guests leaving it on 24/7. (hot water bottles are safer!)

Herschel Court Studio
Angela B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B

Great

No complaints, very clean, safe, and in a good location.

Herschel Court Studio se terugvoer

Thank you, Angela, for your positive response - greatly appreciated.

Herschel Court Studio
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herschel Court 11, Bowwood-weg, Claremont, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc894fc8fa4fabe8560becb1a595d767d13187e439e8468eff12ed864963bd3df99e442506dfd6427747d2b4bc6e5605c58b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 11 Herschel Court Bowwood Road 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.984307676682 18.463083753026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang