Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heseldon Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heseldonweg 21, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie songevulde, gerieflike huis, ondersteun deur sonkrag en batterye, is 'n bekoorlike gesinshuis in die lowerryke en stil woonbuurt Rondebosch, Kaapstad.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n enkelmatras het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer, bo geleë en met sy eie sitarea, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die volledig toegeruste eetkombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. 'n Aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser is net langs die kombuis beskikbaar. Die knus leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n TV, en maak oop op 'n stoep met 'n buitesitarea, etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Op warm somersdae kan gaste 'n duik in die swembad in die tuin geniet. Neem asseblief kennis dat die swembad wel 'n heining het. Die huis is ten volle veilig met alarms en hortjies.

Besoekers aan Rondebosch kan 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kafees geniet, veral langs Hoofweg, wat deur die voorstad se hart loop. Boonop is daar vinnige en maklike toegang tot al die groot terreine, met Tafelberg, Kirstenbosch-tuine en die VA Waterfront 'n vinnige 20 minute se ry. Die pragtige strande van Llandudno, Kampsbaai en Clifton is sowat 30 minute na die weste en die strande van Boulders, pragtig met sy pikkewyne, en Seaforth is sowat 30 minute na die ooste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Heseldon Holiday Home
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Heseldonweg 21, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heseldon Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heseldonweg 21, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8178492de4439ceef085ac7061bf666f7d89477295f684f596da1ac9f06aa38e059ce938ae93c6f0d82b891739b1663a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 21 Heseldon Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967193892175 18.482946279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang