Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heti i plasi

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Heti i plasi
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Uitstekend!

Die eienaar en ook Johan wat gehelp met aankoms en inboek is besonderse mense. Die eiendom is pragtig en baie goed ingerig. Alles was so perfek! Selfs dae wat die weer nie saamgespeel het nie, was ons so gemaklik. Die privaatheid is 5-ster, veiligheid 5-ster. Moet die sonkrag noem, het geen beurtkrag gesien nie!

Heti i plasi se terugvoer

Beste Theo

Baie dankie vir die wonderlike gradering. "Word of mouth" is die beste verwysing wat 'n mens kan kry.
Vriendelike groete
Charlotte

Heti i plasi
Karin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Wonderful accommodation.

Heti i plasie is a wonderful, spacious unit to rent. The setting is beautiful with views over the sea. Can highly recommend.

Frances T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances T

Dit was gerieflik en goed.

Miskien kan 'n sagte besem in plaas van 'n harde haar besem, 'n eetgerei houer by die wasbak om die messegoed te droog, 'n tuimeldroër en plastiek bekertjies vir kleiner kinders, die prentjie mooi afrond. 'n Deur by elke toilet, sou dalk net die storie meer privaat gemaak het, al is dit net 'n skuifdeur, veral as iemand in die kamer is en jy die toilet wil gebruik.

Theo V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Aangenaam verras!

Ons het heerlik hier gebly, en sommer ons verblyf verleng. Heerlike stoep wat op die see uitkyk tot in Mosselbaai. Die ooplan-leefarea en kamers is baie gemaklik en mens kry onmiddellik die "100% beach house" gevoel met jou aankoms. Charlotte het die huis stylvol met alles toegerus wat jy moontlik kan nodig kry of dalk vergeet het. Wat 'n besondere rusplekkie by die see!

Heti i plasi se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het. Sal julle beslis weer met graagte ontvang. Groete

Heti i plasi
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuinsbankstraat 1, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05d516a59e231739dd921c9b3b7d3afe93094579beeb2176a5fc060ae7c3dec0ad0768e5ed427074abf86fdec518172b23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Skuinsbank Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.051859049771 22.397135197728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang