Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuglins

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian & Frances Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Heuglins
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elaine L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

Heerlik en puik! So gerieflik.

Goeie verblyf, veilig selfs vir enkel lopers. Was vir fotograaf asook die band en DJ van 'n troue. So die verblyf is vir ons betaal deur die bruidspaar- verras uit ons sokkies met die pragtige verblyf.

Koos J.j. B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J.j. B

Vinnige oorslaap op pad na Wildtuin.

Veilige, skoon akkommodasie. Lieflike tuin en rustige, stil omgewing. Sal weer daar bly.

Hans C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans C

Kuier in die stil, boomryke omgewing was spesiaal.

Waardeer die vars beddegoed en puik diens.

Gert C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Heerlike rustige en genotvolle naweek.

Absoluut heerlike rustige atmosfeer onder die bome op die Heuglins en 'n ruim eenheid vir 'n paartjie en die hondekinders. Sal definitief weer hier gaan bly. Naby aan Witrivier maar ook uit die gejaag.

Estelle Hamer H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle Hamer H

Friendly, beautiful, comfortable.

We have enjoyed the stay and would love to stay again. Very comfortable and also within reach of White River and Nelspruit.

Felicea J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicea J

Puik.

Baie aangename ervaring en heerlike akkommodasie.

Sureta V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureta V

Lieflike tuine, lieflike eienaars.

Heuglins het luuks-gemeubileerde huisies in 'n asemrowende tuin vol voëls. Die eienaar, Brian, is vriendelik en behulpsaam! 'n Plek om weer en weer na terug te keer.

Fanus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus V

Rustige omgewing, uitstekende plek om net te ontspan.

Gefrieflike huisie met wonderlike stoep om net te sit en onstpan. Veilig geleë op 'n landgoed met plek vir 'n stappie.

Janine M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Perfection at Heuglins.

Heuglins is in a beautiful location and the suites are well-appointed and very comfortable. This is the perfect overnight stop for a business traveler that will leave you wishing you had stayed longer. I will definitely be back on business and leisure. Thank you Brian for your warm hospitality and incredible hosting.

Heuglins se terugvoer

Thank you Janine, we also enjoyed meeting you and hope to see you again soon. Travel safely Best Wishes, Brian and team.

Heuglins
Brenda T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Pure bliss!

What an amazing place to stay! Loved every moment of my stay. Loved the walking and the running options. Birding is outstanding. Would have liked a desk to work on considering that I was there for work. Brian promised to have one there for my next trip.

Talita D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Perfek in elke opsig.

Silwerskoon, gerieflik en pragtig ingerig.

Mandy O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy O

Baie veilig en netjies.

Ek en my seun het daar gebly om kriekettoernooi van my ander seun by Uplands te ondersteun. Plekkie is baie skoon en netjies. Word ook elke dag skoon gemaak. Eienaar en sy vrou is lieflike mense.

Natasha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Adorable, cosy spot nestled on a stunning estate.

Super friendly hosts, super cute place to stay. We thoroughly enjoyed our visit and would definitely recommend Heuglins.

Annelize H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize H

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie is pragtig en die omgewing is asemrowend.

Ons was op pad wildtuin toe en het net oornag verblyf gesoek. Veiligheid was bo aan ons lys en Heuglins is in 'n pragtige Estate gelee, waar ons volkome veilig gevoel het. Dit is groot genoeg om vir 'n wandeling of 'n draffie te gaan. Die akkommodasie is smaakvol en onbeberispelik skoon. Ons het met volwasse kinders, hul metgeselle en 'n kleinkind gereis. Die apparte huisies, elk met n volledige badkamer, was ideaal vir privaatheid en 'n goeie nagrus. Ons motors was veilig geparkeer.

Frans D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D

Skoon, netjiese plek.

Goeie kliëntediens van eienaar ontvang. Baie veilig en stil.

Irene M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M

Huisie baie mooi binne.

Al wat ons gepla het, was die honde wat soggens vroeg al blaf en as jy gaan stap. Die werkers lawaai ook vroeg as hulle aan diens kom.

Marita M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Die kuier was baie rustig en aangenaam.

Sien sterre.

Louw J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw J

An absolutely outstanding stopover.

Private accommodation set in secure, beautifully treed surrounds. Lots of birdlife. Extremely welcoming hosts. The unit was spotless, well equipped and furnished luxuriously. Caters for the most fastidious traveller.

Gary S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary S

Comfortable, safe and pleasant.

A bigger waste bin is needed for empty food packets. Due to much rain there was a lot of water around and mosquitoes. The overhead fan helped to keep the mosquitos from biting.

Nic H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H

Goeie oornag op pad na Kruger Nasionale Park.

Baie goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Vriendelike diens van eienaar ontvang - moet dalk hekaanwysings opdateer. Sal beslis weer van Heuglins gebruikmaak.

Heuglins se terugvoer

Hi, Sorry that I have to respond in English.

I think if I wrote in Afrikaans you would have some difficulty in deciphering my message.
Thank you for your positive review.
It is much appreciated.
We must update our directions and will be doing so. Thank you for bringing it to our attention.

Enjoy your holiday and we look forward to welcoming you again to Heuglins in the near future.

Best Regards
Brian & Frances

Heuglins
Clare M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare M

Very comfortable & tranquil

We enjoyed the tranquility. Sitting on the veranda, listening to the variety of bird life, especially the Heuglins Robin. The room was very comfortable and had everything we needed. We would love to return if we are in the area again.

Rona S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S

Sien sterre

Sien sterre

Petro L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Ons sal hulle beslis aanbeveel.

Dit is sentraal, veilig, mooi, netjies, rustig en ons gasheer was uitstekend. Beslis nie 'n plek waar jy jou kinders sal besig kan hou nie, maar lekker vir ons 2 gewees vir 'n wegbreeklangnaweek. Totaal privaat.

James M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

A tranquil and beautiful place.

I would recommend Heuglins to anyone who is looking for a quiet breakaway. The hosts are very accommodating and welcoming. Had a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Rustige en pragtige plek.

Ek sal Heuglins aanbeveel vir almal wat op soek is na 'n stil wegbreek. Die gashere is baie tegemoetkomend en verwelkomend. Het heerlik gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Darterrylaan 5, Sheffield Landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c83d28dba198847389eab591ab13e15fc0bf0bcb1aeb804fc221b55248af4ceee6ef6e368cc49f06ed28bbea87a62d9a7d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 5 Darter Drive Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.288113250312 30.998122948123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang