Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuningkrans Chalet

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.2/5

Bronwyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Heuningkrans Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liesl T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Herlaai die sielsbatterye by Heuningkrans.

Heerlik om te ontspan hier in die Kouga Wildernis. Die eenheid het alles vir 'n lekker rustige kuier. Die pad soontoe is miskien nie in almal se kraal nie, maar as jy eers daar aankom, dan ry jy eers weer as jy vertrek. Daar is oorgenoeg om te doen soos wandel of voete natmaak in die stroom. Heuningkrans is pragtig geleë met 'n baie gemaklike rusbank op die stoep waar jy kan voëls kyk of net ontspan deur na die krans reg oorkant te staar. Pragtige inheemse plantegroei.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier 1, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c40a3ab8a3f90e3a06db6d0fdc062c2c3040fb63b99afa0dabe19ce8b30b3151922e4fb3e9693ad200ef7fb344957f11f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 Kleinrivier 1 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8194135 23.8644225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang