Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heuwels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome. Heuwels was quiet and relaxing, a home away from home. The hosts were quick to help if we needed anything. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Magnificent views. We had an absolutely wonderful stay this past weekend. The views were simply breathtaking, and we thoroughly enjoyed the braai and the Kol Kol hot tub. The hosts were extremely friendly and welcoming, making us feel right at home. We also loved interacting with the pets on the property, which added an extra special touch to our experience. Overall, it was a fantastic stay, and we can't wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kan nie beter nie en ons sal definitief weer gaan kuier. Ons het so lekker gebly en het die naweek by Heuwels ongelooflik geniet. Alles was net perfek, so gerieflik en die blyplek is baie goed toegerus en daar is aan alles gedink wat mens kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ontspannend, verkwikkend met ongelooflike vistas. Wonderlike verblyf met bonus staproetes en vriendelike gasheer en dieremaats!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Mooiste uitsig, stylvol ingerig! Het baie lekker gebly. Asemrowende mooi uitsig. Plekkie stylvol ingerig. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Pragtige uitsig! Die uitsig is pragtig! Die stort het ongelukkig nie gewerk nie. Sal dit kan aanbeveel as die stort weer werk. Dit lyk so mooi soos op die foto's, net nie so privaat soos wat dit lyk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wonderlike en ontspannende paar dae! Ons het die wegbreek geniet by Heuwels. Die ligging is perfek en die eienaars is baie gasvry. Sal definitief vir hulle aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jina M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

A peaceful retreat with breathtaking views that makes for a memorable stay. I had a delightful stay at Heuwels Bainskloof Accommodation! The peaceful ambiance and breathtaking views of both sunrise and sunset rejuvenated me just as I needed. The location, close to Wellington yet wonderfully secluded, was ideal. The accommodation had everything I needed, and the experience was truly memorable. Just a tip: a higher car would be preferable, especially at night or in wet conditions due to the accessibility. Highly recommended for a tranquil retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Breathtaking views, quiet and cozy. The wind was blowing most of the weekend, but our stay at Heuwels was still breathtaking. We enjoyed every second. The owners were the most welcoming and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 265

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 495
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwentuin 284, Bainskloofpas-weg, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA664e21919a9cf0f2ea648d6cd74f051ab45a9ca71fe1bf91228717f98d14d9ad0f4da6abca1662a073a0150a430e1e700409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 284 Leeuwentuin Bainskloof Pass Road 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655217 19.0694656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang