Hexberg Cottage
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hexberg Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Die eenhede het elk 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 volwassenes. Die badkamers het storte. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Die eenhede maak van sonkrag gebruik, so die ligte, WiFi en TV bly aan tydens beurtkrag.
Daar is 'n rits wynplase in die omgewing waarvoor Wellington bekend is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Hexberg Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap