Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heydays Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shaw-straat 32, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heydays Guesthouse is in Noupoort in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die verblyf gee gaste die kans om te ontspan en te herlaai.

Die gastehuis skuill in die hartjie van die Karoo en bied verblyf in 6 pragtige kamers wat elk 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Buite is 'n pragtige houtdek met tafels en stoele, perfek vir aandete of ontbyt met 'n uitsig oor die Karoo, asook 'n pooltafel.

Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker en het welkom gevoel. Ons het heerlik gebly daar. Die personeel was almal vriendelik. Sal definitief weer daar oorslaap. Skoon en netjies.
Des 2024
Douglas D
Gesin met klein kinders
5.0
What a gem. Great little gem to stay at in the middle of nowhere, would certainly recommend it as a stopover accommodation while travel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Alet N
Saam met lewensmaat
4.8
Professional, affordable, clean, friendly service. We were welcomed by friendly staff. The room was clean and spacious. Good stop-over.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ilse C
Saam met lewensmaat
4.8
We would stay there again. A gem in the middle of nowhere. Nice stop-over after a long day's drive. We booked the afternoon and arrived...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Louis B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie dankie. Het lekker gebly, dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Shaw-straat 32, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Heydays Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shaw-straat 32, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA048e040662fc2c6fbb7667d9c69d387060d1175a8d1da6c99903c98490fca7c320545eeee5b7d4c1bea6e97ebbd952c6b25a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 32 Shaw Street Noupoort 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.177222405012 24.956181943416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang