Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heyns Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Geraldine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly al was die tyd kort. Sal enige tyd weer teruggaan. Alles was skoon en netjies. Sal enige een aanbeveel om daarheen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensia
Heyns Cottage
Baie dankie dat julle 'n tydjie afgestaan het om vir Heyns Cottage terugvoer te gee. Julle is verskriklike gawe mense, dit was so lekker gewees om julle to kon ontmoet al was dit soos jy sê ''net te kort". Kom kuier gerus weer.

George K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie lekker gebly. Goed ingerig. Binne loopafstand van restaurante en winkels. Veilige parkering. Baie dankie vir die lekker kuier. Hulle het ons met groot gasvryheid ontvang en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Pleasant. The personal touch and family atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rensia
Heyns Cottage
Beste George Baie dankie dat julle 'n tydjie afgestaan het om vir Heyns Cottage terugvoer te gee. Julle is verskriklike gawe mense, dit was so lekker gewees om julle to kon ontmoet. Mooi wense. Rensia en Etienne.

Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Lekker gebly! Goed toegerus en baie vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

Ruimte beperk, al die geriewe beskikbaar. Baie oulike en vriendelike honde, maar dink hulle moet afgesonder word van gaste.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ursula V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Peaceful moments! Awesome! Friendly host, town is walking distance. Fully equipped. The dogs adorable. Just pure relaxation at its best. Definitely yes if you are looking for something less formal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Volledig toegerus en waarde vir geld. Ons het lekker gebly in die hout kothuis met volle geriewe wat geleë is in die agterplaas van die hoof woning. 3 Groot en vriendelike honde teenwoordig op perseel. Vriendelik en gasvry ontvang. Ongelukkig moes ons 2 ure in die donker deurbring a.g.v. krag wat af was in die hoofwoning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2019

Baie lekker gebly, net baie warm in die cottage. Baie dankie vir die lekker kuier. Hulle het ons met groot gasvryheid ontvang en ons het lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolas B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2019

Goeie verblyf in 'n baie rustige omgewing. Goeie ligging. Goeie waarde vir geld. Binne loopafstand van restaurante en winkels. Veilige parkering.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2019

Rustig. Die Cottage is ingerig vir mense wat lank wil bly. Alles wat nodig is vir 'n baie lang selfsorgverblyf. Alles was skoon en reg vir ons, die honde kan pla as jy nie van honde hou nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rensia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 132, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rpB85ZzlJ2GmycLssROrQtd0S0Lc0bv9gEomAUkQQ5aKPlkcC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
22 5 1 5 132 Voortrekker Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.023707 20.442026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang