Heys Lodge at Heysbrook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Heys Lodge at Heysbrook is in 'n afgeleë vallei van ongeveer 1300 hektaar geleë. Die verblyf is net oos van Waterval Onder in Mpumalanga en is op die oewer van die Heys Brook-rivier. Dit bied gaste 'n unieke en eksklusiewe wegbreek met ongelooflike uitsigte en eksklusiewe toegang.
Die lodge beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Heys Lodge se gaste het eksklusiewe toegang tot die Melrose Summer House en die rotspoel-area wat 700 m stroomop vanaf die lodge is. Die Melrose Summer House het 'n kombuis en 'n groot kroegarea met sonstoele, stoele en tafels. Dit is ook die ideale plek om skemerkelkies rondom die vier te geniet, te braai in die aande en gaste kan ook staproetes geniet.
Toegang tot die landgoed is net vir die inwoners en gaste word aangemoedig om die bergterrein te verken. Die enigste klanke en ligte wat gaste sal ervaar, sal kom vanaf ander gaste, die wildlewe of die sterre in die naghemel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang