Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hhusha Hhusha Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 15, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hhusha Hhusha Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Malelane. Dit is sowat 6 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelane-hek en 59 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste kan tussen 9 pragtige kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers het ook lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, swembad, braai-areas en welige tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie gastehuis is naby restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Beate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Park-straat 15, Malelane, 1320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 15, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb645d438bd12109a63051711f83451aacf64e2df5ca1eda648dac0328854d65e89ce2ccc9fe4cade9b01890fa3430de348c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 Park Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4936291 31.5106595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang