Hib-Escape Cosy Cabin
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Santa Barbara-weg 289, Porsie 1, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 865 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hib-Escape Cosy Cabin is 'n ruim selfsorg-houthuis met slaapplek vir 6. Dit bied see- en natuur-uitsigte en is geleë op 'n 1000 m² privaat perseel. Dié knus huisie is 'n hoë volume, ontwerper-houthuis met oorgenoeg ruimte en geriewe. Die huisie is ook troeteldiervriendelik. Die instansie bied alternatiewe watertoevoer sou daar enige onderbrekings in die normale toevoer wees.
Hib-Escape Cosy Cabin het 2 stylvolle slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en daar is 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis, leefarea en kroeg is oopplan en die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n DVD-speler. Daar is 'n onderdak-dek en 'n sondek met 'n uitsig oor die see. Daar is gemaklike tafels en stoele om lekker te sit en oor die see te staar.
Aan die onderkant van die huisie is daar 'n privaat slaapkamer. Dié stylvolle kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n lieflike bad waarin alle stres wegweek sal word. Die badkamer het badskuim en klein handsepies om die vakansie op die regte noot te begin. Die kamer het ook 'n ketel, koffie, suiker en langlewe-melk en daar is 'n beker water met glase.
Die huis het 'n vrystaande elektriese heining met 'n net en 'n troeteldiervriendelike buite-alarmstelsel. Daar is ook 'n wassery in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Walter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Santa Barbara-weg 289, Porsie 1, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hib-Escape Cosy Cabin het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Santa Barbara-weg 289, Porsie 1, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang