Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibberdene River Resort Unit 98

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Amazing. The children want to go back next holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Dit was baie lekker en het die stilte geniet. Ons as gesin het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Baie lekker. Baie rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

We had a great time. The resort is lovely and secure. Unit is well equipped. Gas geyser made showering a bit tricky but better than nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Wonderful weekend. Nice and clean chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Als wat nodig was is beskikbaar. Skoon en netjies. Wasgoedlyn kry net nie baie son nie, maar verder geen klagtes nie. Mense is baie vriendelik daar. 'n Wasmasjien sal beslis 'n aanwins vir die huisie self wees. Ons het die wasmasjien by die kantoor bekyk, maar het gelyk of dit lank laas gebruik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Lekker eenheid baie naby aan winkels en strand. Eenheid was netjies en gerieflik. Die watertekort aan die Suidkus is net 'n frustrasie. Toe ons die Vrydag aankom by die oord was daar niemand by kantoor om ons te verwelkom of inligting te gee nie. Verder was alles baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Netjies en goed toegerus. Ons het nie 'n strandsambreel gehad nie, maar die unit het 'n sambreel gehad wat ons geleen het. Daar was skottelgoedseep, muskietmasjiene en matjies wat ons kon gebruik het. Dubbelproppe ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Hibberdene River Resort, Chalet 98, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZDllMjQ2LTNiZjYtNGI5MS1hMjRmLWRjM2ExYzY2NzgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 Main Road HIbberdene River Resort, Chalet 98 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.579775291077 30.566459298134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang