Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibberdene River Resort Unit 98

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Hibberdene River Resort Unit 98
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Glenda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda B

Amazing.

The children want to go back next holiday.

Jaco K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Dit was baie lekker en het die stilte geniet.

Ons as gesin het baie lekker gebly.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vicky V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Baie lekker.

Baie rustig en mooi.

Jonathan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan C

We had a great time.

The resort is lovely and secure. Unit is well equipped. Gas geyser made showering a bit tricky but better than nothing.

Janine P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Wonderful weekend.

Nice and clean chalet.

Nadine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Als wat nodig was is beskikbaar. Skoon en netjies. Wasgoedlyn kry net nie baie son nie, maar verder geen klagtes nie.

Mense is baie vriendelik daar. 'n Wasmasjien sal beslis 'n aanwins vir die huisie self wees. Ons het die wasmasjien by die kantoor bekyk, maar het gelyk of dit lank laas gebruik was.

Yolande M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Lekker eenheid baie naby aan winkels en strand.

Eenheid was netjies en gerieflik. Die watertekort aan die Suidkus is net 'n frustrasie. Toe ons die Vrydag aankom by die oord was daar niemand by kantoor om ons te verwelkom of inligting te gee nie. Verder was alles baie lekker.

Marika P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika P

Netjies en goed toegerus.

Ons het nie 'n strandsambreel gehad nie, maar die unit het 'n sambreel gehad wat ons geleen het. Daar was skottelgoedseep, muskietmasjiene en matjies wat ons kon gebruik het. Dubbelproppe ens.

Thys E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys E

Netjiese en veilige eenheid.

Die eenheid is baie netjies, gerieflik, skoon en alles wat mens nodig het is beskikbaar, behalwe beddegoed en handdoeke soos laat weet is.

Brandon K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Brandon K

There was no water, could not shower use the toilet etc.

Would have been nice but no water.

Riana R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R

Fantasties lekker.

Sal net asseblief aanbeveel dat jy met 'n voertuig gaan wat hoog van die grond af is, my kar het lelik seergekry elke keer as ons oor die hobbels moes ry. Kinders het die speelkamer baie geniet en almal daar is baie vriendelik.

Anne W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne W

Dit was bevredigend.

Mens kan nie strand toe loop nie, dis gevaarlik, dit is glad nie 'n lekker area nie. Dit het nie 'n lekker strand nie. Net die dubbelbed was gemaklik. Die ander beddens was kliphard en nie geskik vir grootmense om op te slaap nie. Dit was ook vir my 'n probleem om my eie beddegoed saam te vat, dit het baie spasie opgeneem. Die meubels in die eenheid is ook ongemaklik. Dit is ook nie vir my lekker om so baie trappe te klim om by die eenheid uit te kom nie.

Jenny B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

We enjoyed our time.

We had a great time thank you. There were toys and boogie boards and beach umbrella to take to the beach, much appreciated. Also the unit is modern and comfortable.

Annemarie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Dit was vreeslik lekker.

Waarde vir geld. En die moeite werd.

Rudie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie S

Very beutiful and everything you need.

Easy to find the resort and also in the resort easy to find your house, the people all of them are friendly, almost can't wait to greet, the house is very nice and have everything you need, the beach and town are walking distance, very nice, would like to go again.

Marinda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Verblyf was aangenaam, rustig en fantasties stil.

Ek gaan dit kort hou, want dit 'n stunning resort, naby aan als. Ek wil weer gaan volgende jaar, die keer net baie langer. Duisende dankies vir julle daar by Hibberdene River Resort - ons en natuurlik ons en ons kids het die tyd van ons lewe gehad en verskriklik lekker gebly, want ons het gedink die plekkie gaan klein wees, maar wow julle het my verwagtinge oortref!

Marie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Baie rustig en stil atmosfeer

Baie rustig, kan die see in die aande luister en die naggeluide. River Resort Unit 98 sal ek enige tyd aanbeveel, die vertrekke baie ruim en baie gerieflik. Behalwe vir die kragonderbreking is die eenheid baie goed.

Salmon S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Salmon S

The unit was satisfactory but there were issues with the geyser and hot water.

Overall a very neat unit but we struggled repeatedly trying to get the hot water running and the one drawer we had to store groceries in had an overwhelming smell of damp and mould which clung to the food. I would not recommend this resort to families who like to socialise as there are many pensioners living there and not much in the way of social gatherings.

Hibberdene River Resort Unit 98 se terugvoer

Thank you for your support and sharing your thoughts of your time at our lovely holiday home.

In an attempt to provide guests there with an ample supply of hot water 24/7 we have installed a gas geyser. Unfortunately, the downside is they can be a bit touchy and if a previous guest tried to adjust it, it may cause issues for the next. We are sorry that you struggled with it in the night of your arrival and appreciated you letting us know so that we could get someone there to fix the situation early the next morning.

As for the kitchen cupboards we had the kitchen completely remodelled two years ago and recently bought a large dehumidifier to help with the usual coastal dampness. We will assess this right away and will adjust to fine-tune the system of this common coastal issue.

Lastly, while we and many guests love the peaceful and tranquil setting of the resort, we agree that it is best suited for those that also appreciate that type of environment where one can rest and enjoy being together appreciating nature. Only in December are there often activities planned for guests and families.

We thank you for your time and consideration and appreciate your honest review of our special place at the sea.

Hibberdene River Resort Unit 98
Petro L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Petro L

Stil, rustig.

Was tevrede. Skoon en netjies. Is net die foto wat misleidend is. As ons geweet het daar was so baie trappe dan sou ons dit nie gevat het nie. My man Het baie gesukkel. Kan nie trappe klim nie, hy't sy rug beseer.

Lientjie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Uitstekend.

Plek baie netjies en baie rustig daar, sal definitief weer gaan.

Nicolene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H

Absoluut heerlik.

Die huisie is pragtig. Alles is netjies, ons het niks kort gekom nie.

Juanita M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita M

Baie stil, maak seker jy vat jou eie beddegoed, skoon en netjies, bietjie ver van die hoof attraksies, see warmer hier.

Sien sterre.

Alice D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice D

Baie rustig.

Dit was baie rustig om in die natuur te bly weg van stadsgeraas.

Jan F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Als wat mens nodig het vir 'n lekker verblyf in een oulike plekkie.

Behalwe eie beddegoed en DStv-dekodeerder wat saamgevat moet word was als wat nodig was reeds daar, netjies skoon en gerieflik op sy plek, kinders het op queen size opvou bed voor TV geboer as ons nie by see vertoef het nie, lekker tennis gespeel, baie stil en rustige omgewing met mooi plant- en dierlewe om die plekkie en lekker eenkant bo op 'n bult geleë. Regte waarde vir geld, sal definitief weer River Resort 98 gebruik sou ek in Hiberdene vakansie hou.

Tanya N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Absoluut amazing, weg van die stadslewe maar alles naby en gerieflik.

Die mense is baie vriendelik. Dis baie stil en rustig. Geniet die stappies deur die oord met die pragtige tuine. Hou ook van die diertjies daar en hulle was glad nie lastig nie. Swembad was mooi skoon te alle tye. Sal beslis weer soontoe gaan. Die verblyf wat baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Net 'n voorstel om miskien die GPS-koördinate vir die adres op te sit, want ons het gesukkel om die plek te kry met net hoofstraat.

Antoinette D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Beslis waarde vir geld.

Die enigste negatief is die feit dat die geyser op gas werk, so ja, as mens 4 mense is wat moet bad / stort, is dit nogal ongerieflik. Dink dus nie die eenheid is geskik vir 6 mense. Kon nie die Resort se mense gekontak kry op die gegewe telefoonnommers, moes die bediende kontak om die eienaar se nommer te kry. Instruksies om die geyser aan te sit was nie 100% korrek op die inligtingsblad. Verder geen klagtes.

Chris W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Baie aangenaam.

Unit 98 baie mooi en goed toegerus. Ons het baie lekker gekuier.

Gabriel K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel K

Perfect getaway.

See star rating.

Stephan N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N

Baie rustige en veilige verblyf.

Die eenheid was netjies en het ons verwagtinge oortref. Die oord is ook baie rustig en netjies. Was heerlik. Dankie aan die eienaars vir al hulle moeite met hulle huis.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Hibberdene River Resort, Chalet 98, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZDllMjQ2LTNiZjYtNGI5MS1hMjRmLWRjM2ExYzY2NzgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 31 5 1 5 Main Road HIbberdene River Resort, Chalet 98 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.579775291077 30.566459298134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang