Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 10.02

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Eenheid 1002 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hibernian Towers 10.02 is 'n selfsorgwoonstel wat op die tiende verdieping van hierdie woonstelgebou in Strand, Wes-Kaap geleë is. Hierdie woonstel het uitsigte oor die see en is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat sentraal geleë wil wees.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het net 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV en dit maak oop op 'n balkon met see-uitsigte en buitemeubels. Daar is ook nog 'n patio wat met 'n etenstafel, sitplek en gasbraaigeriewe ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad, 'n gemeenskaplike gimnasium en veilige onderdakparkeerplek. Die gebou het toegang tot 'n hysbak en daar is winkels en restaurante op die grondvloer van die gebou. Hierdie eiendom is oorkant die straat van die strand geleë en bied gaste maklike toegang tot plaaslike geriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Izak Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Krugerstraat 9, Eenheid 1002 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Eenheid 1002 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678522a12ce5593188b0804dd8b75aead49d841d53b93dc0eb3a30bed90de8605416cb30244c9c9d37f2e39beadbbb10996c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 9 Kruger Street Unit 1002 Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011145426 18.82295635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang