HIbernian Towers 1006
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 117
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Braam H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Lees meerAbe P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie besonders.
Kesia B - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Peter C - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflik. Fantasties.
Theo E - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die woonstel was baie netjies gewees.
Anel V - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Ons het heerlik gekuier en die woonstel was baie gerieflik ingerig.
Lyne N - Feb 2022
Algehele gradering
Veilig. Netjies. Waarde vir geld. Perfekte Ligging.
Samuel O - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en 'n fantastiese see-uitsig.
Anna S - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, mooi uitsig en veilige woonstelblok.
HIbernian Towers 1006 se terugvoer
Baie dankie Naretha, ek het jou gekontak om sleutels op te tel en verduidelik waar. Ek het ook, toe jy by huis aankom voor 14:00, jou gehelp om die sleutels by die kluis te kry. Die welkom brief verduidelik presies hoe om van my huis reguit af te ry na die woonstel gebou wat in dieselfde straat is, slegs 1 km vanaf my huis.
Ek het ook vir jou 2 stelle sleutels voorsien in plaas van 3 stelle soos gevra, ongelukkig werk die hek om uit te gaan met die afstandbeheer. Die res van gebou werk met die tags.
So staan alles ook op welkom brief en waar om te parkeer, daar is 2 parkerings wat beskikbaar is vir gaste.
Die mure het ek nie gesien waar vuil is nie wel 'n paar krap merke wat moontlik vir jou vuil gelyk het.
Jammer as julle voel ek nie genoeg gedoen nie, maar ek kan ongelukkig nie elke gas inboek nie, ek werk met klomp woonstelle.
Die self inboek werk verder vir ons gaste baie goed.
Ek het ook laat weet ek is enige tyd beskikbaar op my foon as julle my nodig het, of as ek moes uit kom vir iets. Ek het geen oproep gekry nie, so ek het aangeneem alles was reg. Asseblief, in die vervolg, bel of SMS dadelik as iets nie vir jou reg is nie. Dit help ons ook om probleme dadelik uit te sorteer.
Ons voorsien 1 toilet rol vir elke badkamer, siende dat dit 'n selfsorg eenheid is.
Wayne H - Jan 2022
Algehele gradering
At R3500 a day, one would've expected that everything was in working-class.
Lees meerHIbernian Towers 1006 se terugvoer
Dankie vir die resensie. Die woonstel was voor aankoms skoon gemaak en ek het alles in my vermoë gedoen om dadelik die probleme op te los. Julle 1ste dag van verblyf het julle genoem oor die tv en ek dadelik gegaan en dit reg gestel. Die tv werk deur Wi-Fi en ek moet soms weer in teken. Ek het genoem dat julle my enige tyd kan laat weet as dit probleme gee, ek was nie weer gekontak nie, so het aanvaar dit is reg. Die volgende oggend het ek 'n nuwe tafel by Patio Warehouse gaan koop wat dieselfde aand afgelewer is. Ons was nie bewus dat die gas braaier se knoppie gebreuk het nie, maar ek het dadelik my man gestuur om te gaan help. Weereens jammer vir julle ongerief, maar ek glo ek het alles dadelik hanteer.
Inesca B - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Danie C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie geniet, en die sekuriteit is uitstekend. Sal aanbeveel vir enige een.
Brenda V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf asemrowende uitsig.
Elvis J - Jun 2019
Algehele gradering
The apartment was great warm and lovely, great location.
Karen D - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik! Presies wat ons nodig gehad het om te herlaai.
Stephan M - Aug 2017
Algehele gradering
Ons tweede besoek!
Attie D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en net wat 'n mens nodig het.
Marius S - Jan 2016
Algehele gradering
Beste see-uitsig.
Lees meerHIbernian Towers 1006 se terugvoer
Baie dankie vir die laat weet, ons sal definitief die mop vervang sowel as a 'n nuwe pan en gasbraaier koop vir die woonstel.
Bly julle het lekker gebly!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang